Geverifieerde Resensie
Gauteng
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 3060 resensies.
"Dit is 'n pragtige plek wat 'n wonderlike plek is vir 'n vakansie. Die dienste en personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Dit word hoog aanbeveel."
"Pretoria is die beste plek om te wees. Ligging is fantasties. Sal Pretoria enige tyd aanbeveel vir verblyf en eetplekke."
"Het jare daar gewoon, en sien nie PTA as 'n toeristebestemming nie. Ongelukkig is die meeste goeie dokters en hospitale wel in Pretoria, en glo ek dat menigte mense om daardie rede verblyf benodig."
"Heidelberg bied nie juis veel in terme van toerisme nie anders as die natuurreservaat. Die dorp is baie vervalle en dit gaan nog agteruit."
"Ons het Disney 100 by Gallagher Estate gekyk en kan definitief die venue aanbeveel vir enige shows."
"A city and region with wonderful history, stories to tell and experiences to be had! The weather is fabulous! Truly sad that it is not really safe to explore Johannesburg to its fullest value, a treasure not being enjoyed for its worth!"
"Were told not to walk to and from casino at night as you can be robbed of your phone. So a bit unsafe outside the building."
"We visited the Farmer's market in Fourways and it was awesome, there is so much to do in Johannesburg."
"Was aangenaam verras oor Pretoria. Was daar vir kinders se sport, maar sou nog langer wou bly om beter te verken."
"Johannesburg was once a beautiful place to visit, but with the degrading infrastructure, both water and roads, it is not the ideal place to visit unless you have family or business meetings in the area."
"Leeuwkloof Valley Conservancy is 'n 400-hektaar wildbewaringsgebied. Die afgekampte plotte in die middel van die vallei is vir ons nie goed nie en beteken dat, volgens ons mening, die wild nie oral kan beweeg nie of dan met moeite kan beweeg."
"It has a lot of hidden gems and very convenient for people who live in the city."