Geverifieerde Resensie
Gauteng
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 3060 resensies.
"Besoekers kan hulself maklik in 'n onveilige gebied bevind, "Maps" waarsku jou nie van gevaarlikke kortpaaie nie. Neem maar eerder die lang roete indien u onseker is van vinnigste roete. Selfoon seine met tye en gebiede soms af, en dit kan jou omkant vang. Let op en wees versigtig."
"Soos die res van Suid-Afrika is veiligheid en swak dienslewering 'n groot probleem."
"The threat of shut down and stay away was worrying but otherwise great destination."
"There was the threat of shut down which was worrying but otherwise, Joburg is great."
"Despite the reputation as the crime capital - there are options like hop on and off and many historical sites."
"Gauteng bied 'n groot verskeidenheid vakansiebestemmings van uitmuntende gehalte, soos Patrys Paradys. Besoek gerus vir Gauteng."
"Pretoria is 'n pragtige stad, met baie bome. Die verkeer is nogal swaar op sommige plekke."
"Dis 'n vreeslike mooi natuurkamp waar mens self roetes kan gaan deur ry in die reservaat"
"Ons het slegs op Meyerton oorgeslaap, maar die omgewing het nie voorgekom asof dit 'n toeristebestemming sal wees nie."
"Verwaarloos en vuil, kan nie met Wes-Kaap vergelyk nie. Paaie in baie.swak toestand."