Geverifieerde Resensie
Gauteng
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 3143 resensies.
"It was a business trip. Discovered a lovely restaurant 1 km from the venue - MooMoo - Meet and Whine."
"Die hele plek maak toe 16:00 op 'n Saterdag. Mens word gedwing om vroeg te eet en dan niks te doen."
"Dit sal regtig afhang van waar in Pretoria jy tuisgaan. Daar is ongelukkig dele wat baie versigtig na gekyk word vir verblyf."
"Johannesburg, being the biggest city in South Africa, has a lot to offer whether it’s social, shopping or eating out. Being close to the main airport is a big bonus as well knowing that it’s within a short distance to travel."
"It's a great location but the threat of the shutdown strike was concerning. Otherwise great place indeed."
"Besoekers kan hulself maklik in 'n onveilige gebied bevind, "Maps" waarsku jou nie van gevaarlikke kortpaaie nie. Neem maar eerder die lang roete indien u onseker is van vinnigste roete. Selfoon seine met tye en gebiede soms af, en dit kan jou omkant vang. Let op en wees versigtig."
"Soos die res van Suid-Afrika is veiligheid en swak dienslewering 'n groot probleem."
"The threat of shut down and stay away was worrying but otherwise great destination."
"There was the threat of shut down which was worrying but otherwise, Joburg is great."
"Despite the reputation as the crime capital - there are options like hop on and off and many historical sites."
"Gauteng bied 'n groot verskeidenheid vakansiebestemmings van uitmuntende gehalte, soos Patrys Paradys. Besoek gerus vir Gauteng."