Verified Reviews
Hartbeespoort
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hartbeespoort
Rated 4.5 out of 5 based on 550 reviews.
"A great destination for a day visit or a weekend stay. Close enough to Joburg that the drive isn't a problem and there is so much to do from bars and restaurants to karting and boating."
"Hartbeespoort is a great place with many things to do but choose better accommodation in future."
"Die hiasinte bly maar 'n nimmereindige probleem. Dit versteur die hele natuuratmosfeer. Oor die algemeen is pryse buitensporig hoog vir enige toeriste-attraksies."
"I've been in a few lodges in hartebeest, it's a good place to stay it's just that I've picked the wrong one this time."
"Pragtige bestemming, met baie aantreklikhede. Dit is pret en 'n belewenis. Sal Hartbeespoort weer besoek."
"Die Upside Down House se pryse is bietjie duur vir wat jy kry. Dit was 'n teleurstelling dat jy soveel geld vir 10 min se kyk na 'n onderstebo huis moet betaal. Ek het baie meer verwag."
"Hulle moet vir seker iets doen omtrent die riool wat voor die restaurante verbyspoel."
"Ons het heeldag besienswaardighede besoek, aangesien ons beswaarlik kon lees by beskikbare lig."
"Hartbeespoort het lekker restaurante en dinge om te doen. Lekker weer."
"Die area is redelik duur vir wat mens kry. Ander areas het beter verskeidenheid van aktiwiteite met beter waarde vir geld."
"Dit kan 'n fantastiese toeristebestemming wees, maar die paaie is in 'n haglike toestand!"