Verified Reviews
Hartbeespoort
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hartbeespoort
Rated 4.5 out of 5 based on 616 reviews.
"What a wonderful place. I love it and it made me want to have all events there. Birthdays, bridal showers, friendship as well as love. Thanks for the great service and a nice place."
"Die plifante by Elephant Sanctuary was 'n onvergeetlike en lekker ervaring."
"Hartbeespoort was vir ons nog altyd vol opwinding en vreeslik baie om te doen in die omgewing."
"Net so gerieflik naby aan Pretoria en Johannesburg om gou vir ’n naweek weg te kom."
"Uber is very scarce on that side, we struggled to explore other places in Hartbeespoort because we did not have our own transport."
"Omgewing is mooi, maar stadsraad hou die strate nie in stand. Groot gate in die straat wat met baksteen opgevul word."
"Hartbeespoort is a phenomenal place with much to offer and only a 45 minute drive out of Johannesburg."
"50/50 - glo die probleme met die plante op die dam sal party toeriste nie te gelukkig maak nie."
"Ek sal in die toekoms seker maak dat ek nie die omgewing tydens 'n langnaweek besoek nie. Net te veel mense."
"Daar is nie veel om te sien nie, tensy jy baie wil ry na plekke naby. Dis n vriendelike plek. Die mooiste restaurant is in die hoofstraat en heerlik 'anders'! Die mall is goed geleë. En dan natuurlik die Hollandse windmeule, Jasmyn is 'n definitiewe moet!"
"I love Hartbeespoort, I travel there at least three times monthly just to break away from Johannesburg life. It's close and it's everything an out-of-city break is for me to reset."