Geverifieerde Resensie

Hibiscus Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hibiscus Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1541 resensies.

Margate, Hibiskuskus

Boulevard 308

"Nice and clean place, and children really enjoyed the clean beach."

Port Shepstone, Hibiskuskus

Flip Flop Inn

"Ek was jare terug daar. Dorpie het nie veel verander nie, maar die omliggende dorpies het heelwat te bied."

Margate, Hibiskuskus

Uitspan

"Ons vakansie was baie lekker."

Glenmore Beach, Hibiskuskus

Charlotte se Strandvilla

"Die paadjies in die omgewing is regtig nie baie goed nie. Glenmore Beach kan gerus meer doen aan onderhoud en instandhouding van die infrastruktuur."

Margate, Hibiskuskus

Whale Rock 4

"It is a very safe place, you can even take a walk at night without any fear."

Port Shepstone, Hibiskuskus

Admiral’s View Bed & Breakfast

"Beach and toilets very dirty. We travelled everyday to Leisure Bay. Too many street kids and homeless people sitting around, bothering people for money. Beach not very safe."

Margate, Hibiskuskus

Shelley Park Manor

"Loved Shelly Beach. Only thing not enough good eating places."

Hibberdene, Hibiskuskus

Beach Cove

"Oom Kobus het ons hartlik verwelkom en baie tuis laat voel. Die huis is 'n juweel. Mooiste uitsig. Die huis binne is smaakvol en gerieflik."

Uvongo, Hibiskuskus

Laguna La Crete 227

"Uvongo is 'n wonderlike plek. En die mense is so vriendelik daar."

Margate, Hibiskuskus

3 La Mouette

"Gebruik gebottelde water."

Margate, Hibiskuskus

Calamari 9

"Die strand is baie goed, maar die dorp en winkels self het maar agteruit gegaan."

Uvongo, Hibiskuskus

Laguna La Crete 200

"Gaan al jare net Uvongo toe. Geniet die strand baie."

Margate, Hibiskuskus

Calamari 11

"Goeie dinge: Margate is 'n pragtige plek, uitstekend vir 'n seevakansie. Die dorp is groot genoeg dat jy alles kan kry wat jy nodig het, maar tog voel dit soos vakansie. Die swemstrande was redelik skoon met lifeguards en fasiliteite. Ek het veilig gevoel, alhoewel mens maar altyd versigtig moet wees. Minder goeie dinge: Daar is tekens van verval, en plek-plek is die dorp vuil. Die skade veroorsaak deur vloede van 'n jaar terug is steeds sigbaar, met skade aan die infrastruktuur nog nie ten volle herstel nie."

Margate, Hibiskuskus

Surf Bay Sands 76

"Margate het baie agteruit gegaan. Strande was baie vuil en die paaie baie baie sleg."

Hibberdene, Hibiskuskus

Miami Vakansie Woonstel

"Hibberdene is altyd 'n gunsteling van ons akkommodasie."

Port Shepstone, Hibiskuskus

Driftwood Seaview

"Eerste keer, maar sal beslis weer gaan."

Uvongo, Hibiskuskus

Laguna La Crete 38

"Spar bly oop tot 9 uur wat 'n lekker verrassing was."

Glenmore Beach, Hibiskuskus

Kaja vir Baja

"Baie dronk inwoners op strand."

Margate, Hibiskuskus

Woodpecker on Marine

"Was surprised how clean the beachfront (Wimpy-area) was, specifically for the year-end Christmas time."

Margate, Hibiskuskus

Happy Place

"Too many potholes on the roads which is normal for all roads in SA."

Port Shepstone, Hibiskuskus

3 Umzimkulu

"Heerlike eetplekkies en kuierplekkies. Sal die Pitstop restaurant beslis weer besoek."

Hibberdene, Hibiskuskus

Leisuredene Cottage 68

"Winkels is ongelooflik besig."

Uvongo, Hibiskuskus

Beach Wood Cottages

"Will definitely be back next year. Locals are so friendly, the beach is clean and well-kept. Overall enjoyed my vacation"

Margate, Hibiskuskus

Stirling Place 5

"Strand en water is vuil. Dorp is vervalle en mens voel nie veilig nie."

Ramsgate, Hibiskuskus

Gracelands Beach Lodge

"Ramsgate is 'n baie lekker plek vir vakansie-ontspanning."

Margate, Hibiskuskus

The Beachfront Unit 2

"Margate-strand en besighede nie baie aangenaam nie, maar Ramsgate was uitstekend."

Margate, Hibiskuskus

Astove 19

"Het min Margate-strand self gebruik a.g.v. te besig wees. Ramsgate se strand is perfek."

Blad
Blad 7 - Wys 181 tot 210
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang