Verified Reviews
Hibiscus Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hibiscus Coast
Rated 4.3 out of 5 based on 1623 reviews.
"Was surprised how clean the beachfront (Wimpy-area) was, specifically for the year-end Christmas time."
Port Shepstone, Hibiscus Coast
3 Umzimkulu"Heerlike eetplekkies en kuierplekkies. Sal die Pitstop restaurant beslis weer besoek."
"Will definitely be back next year. Locals are so friendly, the beach is clean and well-kept. Overall enjoyed my vacation"
"Margate-strand en besighede nie baie aangenaam nie, maar Ramsgate was uitstekend."
"Uvongo is ons gunsteling vakansie-omgewing, net jammerte van die toestand van die strand, Pebble beach. Die seewater is baie vuil en die gewilde roomys winkeltjie by die strand het heeltemal agteruitgegaan."
"Margate is a perfect holiday destination for all ages. It's a small town, not over crowded."
"Beautiful beach. Close to everything. Beautiful scenery. Calm and beautiful. Felt safe."
"Strande was skoon en nie overcrowded nie. Ons het baie lekker vakansie gehou. Uvongo en omliggende gebiede is ons vakansiemagneet, ons gaan elke keer terug."
"Ons was nie eintlik in Margate nie, maar die strande by Ramsgate en South Broom is pragtig. Margate is te besig en ek het na rus en vrede gaan soek."
"Margate is a good placed to visited for vacations or holidays as family or groups. I can recommend it."
"Winkelsentrum was 'n vertrapping, en dit was buite seisoen. Hoofstrand beslis nie meer Blouvlagstatus nie."
"Ek hou baie van Margate. Die enigste problem was dis 'n bietjie ver uit Durban Central uit."