Geverifieerde Resensie

Jacobs Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Jacobs Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 413 resensies.

Jacobsbaai

Verdoesie

"Jacobsbaai is 'n baie mooi dorpie. Die mense is vriendelik en groet almal."

Jacobsbaai

Allview Holiday Apartments

"Alle mense wat ons met ons stap ontmoet het was uiters vriendelik."

Jacobsbaai

De Kroon

"Pragtige kusdorpie."

Jacobsbaai

Weskushuis

"Is gek oor die plek. Sal vir seker weer teruggaan!"

Jacobsbaai

Sea La Vie

"As jy nodig het om weg te breek uit die stad uit is Jacobsbaai die plek vir jou."

Jacobsbaai

Weskushuis

"Die plek is stil en rustig en netjies."

Jacobsbaai

De Kroon

"Die dorpie is rêrig pragtig. Die strande is skoon en die wandelpad is stunning. Jacobsbaai is naby aan Vredenburg wat 'n groot winkelsentrum het. Ek beveel Jacobsbaai aan met 'n gelukkige hart."

Jacobsbaai

Weskushuis

"My gunsteling plek in Suid Afrika. Weskus gasvryheid op sy beste."

Jacobsbaai

Strandloper 20

"Good destination if you want to relax for a few days. Local restaurant Bergkelder Guest House was great and would recommend it. Pixie World was an unexpected breath of fresh air, pity it's not advertised when you looking for things to do in the area. Spotted it on our way out. "

Jacobsbaai

Roos Maryn

"Jacobs Bay is the perfect place to have a rest, it is absolutely beautiful there, amazing sea views and if you like bird watching it has amazing birdlife, hiking trails, and mountain biking. There is a backpackers lodge with an amazing Pixie Garden which is great for young children to visit and there are bars where the adults can watch rugby and have a beer and relax. Also not far from there is a private beach which is famous for surfers. It is called Swartriet Beach, for a small fee you can go surf there."

Jacobsbaai

Sea La Vie

"Aangename en rustige dorpie."

Jacobsbaai

Weskushuis

"Aaanwysers na die see/strand sal waardevol wees."

Jacobsbaai

De Ware Jacob

"Jacobsbaai is 'n lekker plekkie as jy wil wegkom van die stadslewe. Dis mooi, rustig en die mense is baie vriendelik."

Jacobsbaai

16 Perlemoendraai Beach House

"Rustige, stil en vriendelike gemeenskap. Privaat sekuriteit duidelik sigbaar."

Jacobsbaai

Weskushuis

"Beautiful, peaceful and people are friendly in area. I love the fact that their are mall nearby the area. Awesome. "

Jacobsbaai

Allview Holiday Apartments

"'n Absolute moet vir reisigers na die Weskus! "

Jacobsbaai

Weskushuis

"Lekker rustige bestemming. Genoeg aktiwiteite in dorpe naby."

Jacobsbaai

Weskushuis

"Die natuurskoon is ongelooflik mooi en is 'n ware jakob vir die toeris wat stilte vir die siel nodig het. Hier kan jy weer jou innerlike self ontdek. "

Jacobsbaai

Weskushuis

"Die vars lug is medisyne vir die longe en die siel. Die uitsig praat met 'n mens se hart. "

Jacobsbaai

De Ware Jacob

"Sal definitief weer besoek, is baie rustig."

Jacobsbaai

Abalone Guest House

"Dis definitief die mooiste dorpie met die pragtigste sonsondergange en strande/baaie aan die Weskus. "

Jacobsbaai

16 Perlemoendraai Beach House

"Pragtige weskus dorpie. Perfekte wegkom plek, weg van alles en almal. "

Jacobsbaai

Living Water

"A beautiful place to use as a base for exploring the broader South African west coast. There are no major shops in Jacobsbaai, but West Coast Mall is only 12 km away. If you are in search of some peace and quiet, this is definitely one of the nicest places to find it."

Jacobsbaai

Bamboesbaai Beach House

"Beste afskakel-area weg van die stad se lawaai."

Jacobsbaai

Strandloper 20

"Baie rustig en ideaal vir mense wat net wil ontspan en saamkuier."

Jacobsbaai

De Ware Jacob

"Die mense is baie vriendelik en knoop sommer vinnig 'n gemaklike geselsie aan om jou tuis te laat voel."

Jacobsbaai

Allview Holiday Apartments

"Ons wens ons kan sommer daar gaan bly."

Jacobsbaai

Weskushuis

"Jacobsbaai is 'n klein juweel op die Weskus. Geen ander plek kom naby dit nie. "

Jacobsbaai

Weskushuis

"Quiet and tranquil."

Jacobsbaai

Strandloper @ Moeriesbaai

"As jy wil wegkom van almal en alles, is dit die ideale plekkie."

Blad
Blad 7 - Wys 181 tot 210
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang