Geverifieerde Resensie

Jacobs Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Jacobs Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 416 resensies.

Jacobsbaai

Beach Blessings Self-catering

"Rustige en veilige plek en die moeite werd om te besoek."

Jacobsbaai

Allview Holiday Apartments

"Baie mooi, rustige plekkie langs die Weskus."

Jacobsbaai

Beach Blessings Self-catering

"Jacobsbaai is 'n pragtige klein dorpie wat rustigheid vir jou siel verskaf - wonderlike rusplek vir 'n naweek weg."

Jacobsbaai

Sandkorrel

"Net vinnig deur dorp gery. Baie oulik. Moet heerlik wees om daar te bly. "

Jacobsbaai

Sandkorrel

"Stil en rustig, baie lekker!"

Jacobsbaai

Ohana Self Catering

"Ek wil nie graag se dit is 'n uitstekende bestemming nie want ek is bang dit word oorval. Dit is so rustig. Sal baie graag Jacobsbaai in die somer wil besoek."

Jacobsbaai

De Kroon

"Sal hier wil bly! Ons kom definitief weer."

Jacobsbaai

Abalone Guest House

"As 4x4 toeroperateur sal ek steeds die Weskus as bestemming bemark, maar nie noodwendig Abelone nie..."

Jacobsbaai

Abalone Guest House

"Die rus en vrede, die ongereptheid en natuur is onbeskryflik. En daar is baie te doen in die omgewing as mens wil bedrywig of aktief wees. "

Jacobsbaai

Allview Holiday Apartments

"Mooi om na te gaan kyk. "

Jacobsbaai

16 Perlemoendraai Beach House

"Oulike winkeltjie by Jacobsbaai se ingang. Die huise en tuine in Jacobsbaai is oor die algemeen baie netjies en goed versorg."

Jacobsbaai

Sandkorrel

"Baie mooi rustige plekkie. Geen smouse of boemelaars wat mens pla nie. Kindervriendelike baai. Sal definitief weer daar gaan bly."

Jacobsbaai

Abalone Guest House

"Baie spesiaal, geniet die ongerepte dorpie wat nie kommersieel is nie!"

Jacobsbaai

Abalone Guest House

"Jacobsbaai is simply beautiful."

Jacobsbaai

Sandkorrel

"Simply love Jacobsbaai. Peaceful, tranquil and beautiful."

Jacobsbaai

Allview Holiday Apartments

"Ons wens ons kon daar gaan aftree."

Jacobsbaai

Ohana Self Catering

"Gaan weer en weer en weer!"

Jacobsbaai

Abalone Guest House

"Wil verseker weer daar vakansie gaan hou."

Jacobsbaai

Abalone Guest House

"Baie lekker, rustig skoon met asemrowende natuurskoon. Die kreef depot kan gerus 'n bietjie van sy tonne krewe beskikbaar maak aan die toeriste, hetsy met 'n kreefinligting en braaigeleenthede, of vir selfs braai ten minste een maal per week in Desember."

Jacobsbaai

Klokkiebosch

"A lovely and peaceful place, if you compare it with Saldanha or Langebaan! Paternoster was also beautiful, but as we visited it in peak season it was very busy there. Die Weskusplek was also well worth the visit, fantastic spot, nice food and friendly people. We traveled to the West Coast from Pretoria, to attend a wedding in Langebaan, and I definitely think we made the best choice with staying in Jacobsbaai!"

Jacobsbaai

Sandkorrel

"'n Moet-ervaar bestemming vir almal!"

Jacobsbaai

Sandkorrel

"Baie afgeleë, maar pragtig."

Jacobsbaai

Abalone Guest House

"Mooi en rustige dorpie."

Jacobsbaai

Baviana Beach Lodge

"Ons sou graag vir Jacobsbaai 4 sterre wou gee, maar die tekort aan winkels om voorraad aan te vul, asook plekke om by te eet is 'n groot leemte, want 'n mens kan nie elke dag na Saldanha toe ry om inkopies te doen of uit te eet nie."

Jacobsbaai

Abalone Guest House

"Dit is hoe ons dink 'n vakansiedorpie by die see moet lyk. Dit het geen handelsgedruis, maar is nogtans naby winkels. Die omliggende plekke is ook lekker om te besoek. By dit alles is Jacobsbaai prentjiemooi. Ons sal graag weer daar vakansie wil hou."

Blad
Blad 14 - Wys 391 tot 416
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang