Geverifieerde Resensie

Jacobs Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Jacobs Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 413 resensies.

Jacobsbaai

Abalone Guest House

"Jacobsbaai is 'n juweel!"

Jacobsbaai

Weskushuis

"Plek waar jy jouself kan vind. Pragtig."

Jacobsbaai

Roos Maryn

"Pragtige plek. Lyk soos 'n Griekse eiland met die wit huise. Baie netjiese, goed versorgde tuine."

Jacobsbaai

Weskushuis

"Perfect for individuals who are looking for a peaceful getaway from city life. Also, close to surrounding Langebaan, Paternoster. Weskus Mall conveniently a 5 min drive away. Hidden treasure."

Jacobsbaai

De Ware Jacob

"Jacobs Bay is a friendly town with wonderful things to see and do. Kontrei Kuiers is also a new Cafe/Restaurant offering wonderful breakfast and lunch menus, as well as excellent service!"

Jacobsbaai

Weskushuis

"Lekker rustig."

Jacobsbaai

Allview Holiday Apartments

"Heerlike rustige en stil plekkie met die gaafste mense! "

Jacobsbaai

Strandloper @ Moeriesbaai

"Pragtige, rustige vakansie plek."

Jacobsbaai

Verdoesie

"I have nothing negative to say, I only missed a wood block to chop wood on for the braai."

Jacobsbaai

Roos Maryn

"Rustigheid en vriendelike mense is beslis hier te vind."

Jacobsbaai

Klokkiebosch

"As jy rus vir die siel wil he dan is Jacobsbaai die regte bestemming. Jacobsbaai is n pragtige klein dorpie met grondpaaie. Dit is goed geleë, naby aan Paternoster en Langebaan."

Jacobsbaai

Weskushuis

"The people we saw were all very friendly and everyone greeted. "

Jacobsbaai

Living Water

"Vir dié wat opsoek is na absolute sielsrus en wegdoen met die normale dag-tot-dag roetine is hierdie sonder twyfel die perfekte wegbreek!"

Jacobsbaai

Klokkiebosch

"Was aangenaam verras met hierdie stil en pragtige Weskus dorpie. Jacobsbaai met sy estetika en behuising het veral opgeval en dit is geen wonder dat eiendom in Jacobsbaai so gewild is nie. Beslis die moeite werd om te besoek."

Jacobsbaai

Abalone Guest House

"Is nog nie so bedrywig soos bv. Paternoster en Langebaan nie. As jy weg van die vertrapping en geraas wil wees, is dit die ideale plek."

Jacobsbaai

Beach Blessings Self-catering

"A very quiet village, but very peaceful and friendly - great for families."

Jacobsbaai

Verdoesie

"Jacobsbaai is beslis 'n juweel van 'n plekkie."

Jacobsbaai

Baviana Beach Lodge

"Alhoewel die plek afgeleë voel is dit tog naby ander dorpe en groot winkelsentrums."

Jacobsbaai

Abalone Guest House

"Ons het nooit gehoor van Jacobsbaai nie, altyd net Paternooster, maar ons sal definitief altyd in Jacobsbaai bly, want dit is die mooiste klein plekkie. "

Jacobsbaai

Baviana Beach Lodge

"As jy wil wegkom van die stad is Jacobsbaai perfek. Pragtige kusdorp."

Jacobsbaai

Living Water

"'n Lieflike ware Weskusdorpie."

Jacobsbaai

Living Water

"Weskus-rustigheid soos nêrens anders nie!"

Jacobsbaai

Allview Holiday Apartments

"Jacobsbaai is 'n Weskus-juweel."

Jacobsbaai

Koekemakranka

"Mens kuier so lekker op Jacobsbaai dat jy hom eintlik nie met ander wil deel nie. Pragtig, rustig en veilig."

Jacobsbaai

16 Perlemoendraai Beach House

"Tranquil and beautiful."

Jacobsbaai

Allview Holiday Apartments

"Baie mooi, rustig en ongerep. Weer maar onvoorspelbaar!"

Jacobsbaai

Weskushuis

"Jacobsbaai is 'n pragtige klein dorpie, perfek vir as jy 'n stil wegbreek soek. Almal is baie vriendelik en daars groter dorpe naby genoeg as jy iets wil koop."

Jacobsbaai

Klokkiebosch

"Sielsplek."

Jacobsbaai

Ohana Self Catering

"Good for the soul!"

Blad
Blad 10 - Wys 271 tot 300
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang