Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11431 resensies.

Britstown, Karoo

Elsa's @ 27

"Felt unsafe, too many beggars."

Graaff-Reinet, Karoo

Glen Harry Game Reserve

"Die dorp self bied nie veel nie maar die gasteplaas en Vallei van Verlatenheid is 'n moet besoek."

Colesberg, Karoo

Opiepad Gastehuis

"Good for overnight stay. "

Williston, Karoo

Ark Gastehuis and Williston Mall

"'n Pragtige, netjiese dorpie. Met gawe mense!"

Beaufort-Wes, Karoo

Young's Halfway House

"Dis 'n gemaklike halfpadstop tussen die Vrystaat en Wes-Kaap."

Gariepdam, Karoo

De Lance Chalets

"Meer swemgeriewe asb. Eetplekkie Tjailatyd baie aangenaam. Kos vars en smaaklik. Winkeltjies bietjie leeg en neem eerder saam wat jy benodig. Damwal was fantasties. Ek het die mooiste foto's geneem."

Klaarstroom, Karoo

Klaarstroom Guest House

"Interessante, klein dorpie!"

Karoo

The Vale Karoo Farm

"Karoo is die plek met vriendelike mense en gasvryheid."

Colesberg, Karoo

Chrizaan Guest House

"Vir ons is Colesberg 'n logiese stilhouplek as jy van die Kaap af Johannesburg toe ry. Die Gariepdam is slouspelagtig wanneer dit oorloop!"

Prins Albert, Karoo

Aloe Guest House

"Skoon, mooi dorpie!"

Colesberg, Karoo

Guinea-fowl Guest House

"Heerlik geëet by Die Plattelander, 'n moet as jy Colesberg besoek! Uitstekende kos met goeie diens van vriendelike mense."

Colesberg, Karoo

Chargo Merino Inn

"Rustige Karoo-dorpie met 'n wonderlike eetplek met die naam van Die Plattelander. Uitstekende kos en goeie diens van vriendelike mense."

Middelburg, Karoo

Karoo Ouberg Guest Lodge

"Moet definitief na hulle paaie kyk."

Prins Albert, Karoo

Elfen House and Cottage

"The town is beautiful. Well kept, clean and very neat."

Gariepdam, Karoo

Waschbank River Lodge

"Die Gariep was pragtig vol hierdie jaar en ons het die sluise oop gesien!"

Karoo

Grootwaterval Farm Accommodation

"Die Karoo bring 'n rustigheid oor enige een wat stilte soek. "

Gariepdam, Karoo

Fish Eagle Lodge

"Ons was Des 2021 by Gariep en die dam was 112% vol. Dit was 'n magiese ondervinding."

Murraysburg, Karoo

Freek's Cottage Farm Stay

"Murraysburg is not a town to come to if you want to have a vacation. A good one night stopover for weary travellers. "

Gariepdam, Karoo

Edelweiss B&B

"Met die damwal daar naby, is dit 'n heerlike plek om uit te gaan. Veral nou dat dit ook sterk oorloop. "

Colesberg, Karoo

Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm

"Baie oulike restaurantjies en winkeltjies. Ek is heel verras."

Colesberg, Karoo

Horse and Mill Guesthouse

"Colesberg is net 'n oornagbestemming."

Gariepdam, Karoo

De Lance Chalets

"Die oorloop van die damwal was asemrowend mooi!"

Beaufort-Wes, Karoo

Wagon Wheel Country Lodge

"Beaufort-Wes lyk ongelukkig self na 'n sukkelende munisipaliteit."

Victoria-Wes, Karoo

Moonlight Manor

"Baie bly om te sien die ou huise word opgepas en van hulle gerestoureer. Mooi, skoon Karoodorpie."

De Aar, Karoo

Karoo Fountain Luxury Guesthouse

"Baie klein en nie regtig iets om te doen nie."

Richmond, Karoo

Be Blessed Selfcatering

"Paaie het baie slaggate."

Vosburg, Karoo

Elvee Accommodation

"As 'n klein plekkie jou hart warm maak, is Vosburg beslis 'n plekkie om nie mis te ry nie!"

Graaff-Reinet, Karoo

Eagle's Nest

"Baie mooi dorpie met vriendelike mense."

Gariepdam, Karoo

A'Damsview

"Uitstekende oorslaapplek op pad Kaap toe. Die dam wat oorloop was 'n besondere ervaring!"

De Rust, Karoo

Vredelus Plaas Verblyf

"A stunning town that I would love to visit again!"

Blad
Blad 137 - Wys 4081 tot 4110
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang