Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 11431 reviews.
"Die dorp self bied nie veel nie maar die gasteplaas en Vallei van Verlatenheid is 'n moet besoek."
"Meer swemgeriewe asb. Eetplekkie Tjailatyd baie aangenaam. Kos vars en smaaklik. Winkeltjies bietjie leeg en neem eerder saam wat jy benodig. Damwal was fantasties. Ek het die mooiste foto's geneem."
"Vir ons is Colesberg 'n logiese stilhouplek as jy van die Kaap af Johannesburg toe ry. Die Gariepdam is slouspelagtig wanneer dit oorloop!"
"Heerlik geëet by Die Plattelander, 'n moet as jy Colesberg besoek! Uitstekende kos met goeie diens van vriendelike mense."
"Rustige Karoo-dorpie met 'n wonderlike eetplek met die naam van Die Plattelander. Uitstekende kos en goeie diens van vriendelike mense."
"Ons was Des 2021 by Gariep en die dam was 112% vol. Dit was 'n magiese ondervinding."
"Murraysburg is not a town to come to if you want to have a vacation. A good one night stopover for weary travellers. "
"Met die damwal daar naby, is dit 'n heerlike plek om uit te gaan. Veral nou dat dit ook sterk oorloop. "
"Baie bly om te sien die ou huise word opgepas en van hulle gerestoureer. Mooi, skoon Karoodorpie."
"As 'n klein plekkie jou hart warm maak, is Vosburg beslis 'n plekkie om nie mis te ry nie!"
"Uitstekende oorslaapplek op pad Kaap toe. Die dam wat oorloop was 'n besondere ervaring!"