Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11336 resensies.

Karoo

Jules of the Karoo Lodge

"Ons het baie lekker gekuier, geëet en geslaap. Dit was vir ons 'n onvergeetlike bestemming en ervaring! Ons sal weer so maak."

Karoo

Baakensrug Holiday Farm

"Wonderlike deel van ons land en die moeite werd om oor te slaap en jou lang reis van Gauteng na die Wes-Kaap te onderbreek."

Graaff-Reinet, Karoo

Obesa Lodge

"Klein dorpie met die mooiste kerk in die land."

Middelburg, Karoo

Halfway Rest

"Die dorp self kom verwaarloos voor."

Prins Albert, Karoo

Ta Mala's Self-Catering Cottages

"Prins Albert is 'n baie aangename plek. Die strate is skoon en die plek is in 'n goeie toestand."

Beaufort-Wes, Karoo

Die Herehuis

"Love die plek. "

Nieu-Bethesda, Karoo

Aandster

"Bly vir 'n paar dae!"

Prins Albert, Karoo

Aloe Guest House

"'n Moet besoek. Lekker plek, vriendelike mense. Baie om te doen."

Graaff-Reinet, Karoo

Avondrust Guest House

"Ek is mal oor Graaff-Reinet. Daar is ongelooflik baie goed om in die omgewing te doen en te sien. Wil beslis iewers vir 3/4 dae daar oorbly en regtig die dorp verken."

Prins Albert, Karoo

Bushman Valley

"Hartlike mense en kos is baie lekker en goed geprys."

Graaff-Reinet, Karoo

Profcon Resort

"Valley of Desolation is a must-see."

Karoo

Mulberry Grove Farmstay

"Highly recommend this place! Comfortable, safe, quiet and has everything you need and more."

Victoria-Wes, Karoo

Kingwill's Guest House

"Moenie dié "hidden gem" miskyk nie!"

Williston, Karoo

Williston @ 21

"Ryk aan geskiedenis."

Graaff-Reinet, Karoo

Karoo Guesthouse

"Baie, baie netjiese dorp en omgewing!"

Prins Albert, Karoo

Mirtehof Guest Farm Estate

"Dit is vir seker 'n moet-sien dorp in Suid-Afrika."

Beaufort-Wes, Karoo

En Route

"Goeie halfweg- en oornagplek tussen noorde en suide van Suid-Afrika."

Williston, Karoo

Ark Gastehuis and Williston Mall

"Platteland. Stowwerige strate en rustige omgewing weg van stad se gedreun, heerlik ontspanne, dis of tyd stilstaan, beveel dit beslis aan."

Prins Albert, Karoo

Swartberg Cottages

"Die ry van die Swartbergpas is 'n moet."

Graaff-Reinet, Karoo

Beau & I

"Wonderlike plekke om te besigtig en te geniet."

Gariepdam, Karoo

Rose Cottage

"Goed geleë vir 'n oornag tussen Johannesburg en die Kaap."

Victoria-Wes, Karoo

Merino Junction

"'n Interessante en oor die algemeen goed versorgde dorp. Ek dink daaraan om terug te gaan en 'n paar dae in die omgewing te spandeer."

Middelburg, Karoo

Halfway Rest

"Ons het laat middag ingeboek en sommer KFC gekry sodat ons vroeg kon inkruip. Vroegoggend lekker koffie gedink en weer die pad aangedurf. Presies wat ons nodig gehad het."

Karoo

Desert Dew Guest House

"So peaceful and quiet. Great area."

Gariepdam, Karoo

De Lance Chalets

"Baie lekker by Tjailatyd Restaurant geëet. Kan hulle aanbeveel!"

Hopetown, Karoo

The Big Tree Guest House

"Het nie die dorp gaan verken nie, so ek kan nie sê wat se besighede het hulle nie. A.g.v. slegte pad op pad Orania toe, was ek uitgerus en kon rustig ry en behoorlik konsentreer om slaggate te mis."

Blad
Blad 141 - Wys 4201 tot 4230
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang