Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 14650 resensies.

Nieu-Bethesda, Karoo

Koekeloer Selfsorg Eenhede

"Beautiful town that people should visit at least once."

Nieu-Bethesda, Karoo

Meerkat

"Om Nieu-Bethesda werklik te beleef moet 'n paar dae daar deurgebring word."

Prins Albert, Karoo

Bushman Valley

"Pragtige dorpie."

Prins Albert, Karoo

Bushman Valley

"Magic place for biking and hiking."

Nieu-Bethesda, Karoo

Country Cottages

"Was 'n belewenis. Baie besienswaardighede. Loopafstand van alles. Lekker restaurante. Oom David se donkiekarrit is 'n moet. Hy is 'n dinamiese mens met baie kennis van die dorpie en sy inwoners. Vriendelike mense. Baie veilig. Daar kan mens nog laataand in die strate loop. Sal definitief weer besoek."

Prins Albert, Karoo

African Relish - Deurdrift Cottages

"Mal oor die dorpie. Sal elke jaar hierdie fietswedren kom doen. Restaurante is fantasies."

Nieu-Bethesda, Karoo

Tot Hier Toe Padstal

"Was 'n heerlike ervaring. Wens ons het meer tyd gehad om te verken."

Hopetown, Karoo

Frida's Gastehuis

"Strate vol slaggate, kies kortste pad in en uit."

Karoo

Watervalsrivier

"Dit is 'n absolute wonder om die Karoo te besoek. Ek sal weer en weer en weer daarheen gaan."

Karoo

Joalani Gastehuis

"Gerieflike oorslaapgeriewe vir reis na en vanaf die Wes-Kaap."

De Rust, Karoo

Kabbelrus

"Alhoewel daar nie veel is om te doen in die dorpie self nie, is dit die perfekte geleentheid en ligging om bietjie terug te sit en niks te doen nie. Meiringspoort is wel net om die draai, en as mens nie skaam is vir so bietjie ry nie, dan is daar heelwat om te doen binne 'n paar uur se afstand. Dan kan mens altyd weer die nag in die rustige dorpie gaan geniet."

Beaufort-Wes, Karoo

Die Nessie

"Small town, very easy to access places."

Graaff-Reinet, Karoo

Kambro Cottage

"Mooiste dorp in die Karoo!"

De Rust, Karoo

De Rusty Farm

"Lieflike dorpie met baie besienswaardighede en lieflike ou huise!"

Graaff-Reinet, Karoo

Spekboom

"Baie netjiese dorp wat baie bied t.o.v. besienswaardighede, uitstekende restaurante en winkels met kwaliteit en unieke produkte en geskenke."

Graaff-Reinet, Karoo

Riverdene Farm Lodge

"Die juweel van die Karoo."

Karoo

Grootwaterval Farm Accommodation

"I'm a huge fan of the Karoo."

Richmond, Karoo

Stillewaters Self-catering

"'n Besoek aan die perdemuseum is beslis die moeite werd!"

Colesberg, Karoo

De Vuur Gastehuis

"Aanvaarbaar vir oornag. Die dorpie bestaan omtrent uit gastehuise."

Prins Albert, Karoo

Casa Milorca

"Prince Albert is 'n idilliese dorpie en 'n besoeker het regtig meer as net 'n middag nodig om al die plekkies te besoek en te geniet."

Nieu-Bethesda, Karoo

Stone Haven at Nieu Bethesda

"Oase van rus en kalmte. Word weer mens!"

Gariepdam, Karoo

Spreeu 2

"Die dorp is baie verwaarloos en verweer."

Karoo

Travalia Guest Farm

"Iets baie besonders."

Nieu-Bethesda, Karoo

Starry Nights Guest House

"Pragtige dorpie geskik vir kunsliefhebbers."

Prins Albert, Karoo

Brakdakkie Guest Cottages

"Pragtige dorp, uitstekende kosse en fantastiese natuurskoon."

Britstown, Karoo

Mirage Toeriste Kamers

"Located very suitably for stopovers to rest and recover."

Joubertina, Karoo

Le Bocage Guest House

"Rustige, klein stil dorpie."

Karoo

Travalia Guest Farm

"Plek waar jy kan rustig word en jouself kan wees!"

Blad
Blad 17 - Wys 481 tot 510
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem