Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11297 resensies.

Prins Albert, Karoo

Casa Milorca

"Sal graag weer wil besoek."

Prieska, Karoo

Overnight @ Prieska

"Oor die algemeen is inligtingsdienste nie baie ingelig en behulpsaam nie. Plekke wat ons besoek het was vuil en onversorg."

Colesberg, Karoo

Mooifontein Farm

"Die straatwagte is nie betroubaar nie. Ons het beleef dat hul met motors se alarms lol."

Joubertina, Karoo

Le Bocage Guest House

"Ons het 'n besonder lekker toer deur die Kouga Wildernis gemaak. Asemrowend mooi."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Very cute little place - definitely will come back again."

Vosburg, Karoo

Elvee Accommodation

"Baie klein, interessante dorpie."

Britstown, Karoo

Transkaroo Country Lodge

"Britstown is not really a destination, more a stop-over on the way to your destination."

Graaff-Reinet, Karoo

Stemar Self Catering Guest House

"Ons het opgery na die uitkykpunt oor die Vallei van Verlatenheid in die natuurbewaringsgebied. Was absoluut pragtig, moeitewerd-uitstappie!"

Colesberg, Karoo

Donalds Guesthouse

"Die hospitaal het baie goeie diens gelewer."

Murraysburg, Karoo

Karoo Garden Suite

"Beautiful place, beautiful people."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Interesting little town. Had a lovely meal at Die Plattelander restaurant - friendly vibe and people so friendly."

Nieu-Bethesda, Karoo

The Ibis Lounge

"Die Uilhuis is baie mooi opgeknap. Ek was 4 jaar terug daar voor dit opgeknap is. Netjiese dorpie. Besoekers kan gerus al die besienswaardighede besoek. Neem kennis dat die pad nader aan Graaff-Reinet toe is a.g.v. padwerke. Die alternatiewe grondpadroete is goed as dit rustig gery word."

Noupoort , Karoo

Wolwefontein Lodge

"Omliggende omgewing bied 'n tipiese Karoo-ervaring."

De Aar, Karoo

De Herberg Lodge

"Sentraal geleë vir reise na Namibië."

Beaufort-Wes, Karoo

Aandblom Guesthouse

"Ek verkies kleiner dorpe en meer halfpad geleë tussen Kaapstad en Johannesburg. Beaufort-Wes is maar 5 ure se ry van Kaapstad met dan nog 'n lang rit na JHB die volgende dag."

Colesberg, Karoo

Guinea-fowl Guest House

"Lovely town, with many options for overnight stays and restaurants."

Vosburg, Karoo

Karoo Pomp

"Oulike, skoon dorp."

Loxton, Karoo

Die Rolbos Loxton Guest Cottage

"It is useful for an overnight stop. It's a quaint village but with no reason to stay much longer than a night."

Prins Albert, Karoo

Casa Milorca

"Was beïndruk met Prins Albert met heelwat dinge om te beleef."

Graaff-Reinet, Karoo

Karoo Vine Cottages

"Mooi, vriendelike, skoon dorp."

Colesberg, Karoo

De Vuur Gastehuis

"Colesberg was en sal nooit 'n toeristebestemming wees vir my nie, dit is slegs 'n oorslaapdorp."

Prins Albert, Karoo

Karoo Masterclass Cottage

"Doen die Historical/Ghost walk wat Ailsa die Story Weaver aanbied. Het restaurante (selfs vir ontbyt) duur gevind."

Gariepdam, Karoo

Gariepview

"This place is truly a wonder. Awesome, stunning surroundings and place to visit."

Karoo

Raptor Ridge Lodge

"Fantastiese, goeie plek om die siel te laat rus en die natuur se stilte in te drink. "

Gariepdam, Karoo

Gariep Inn

"Ek sal weer sonder twyfel daar oornag."

Gariepdam, Karoo

De Lance Chalets

"Dis iets om te beleef, pragtig."

Aberdeen, Karoo

Pagel House B&B

"Pragtige kerk."

Colesberg, Karoo

De Vuur Gastehuis

"Stil, lekker plek."

Prins Albert, Karoo

Bushman Valley

"Pragtige skoon en netjiese plek. Net jammer meeste plekkies is toe op 'n Sondag."

Blad
Blad 20 - Wys 571 tot 600
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang