Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 11336 reviews.

Hanover, Karoo

Boutique Guesthouse Hanover

"Nee veel te doen in Hanover nie, maar mooi uitsigte as jy die koppie uitklim."

Colesberg, Karoo

De Vuur Gastehuis

"Goed geleë vir oornagstop. Goeie restaurante. Besoek gerus die slaghuis vir die beste biltong en droëwors."

Aberdeen, Karoo

Aberdeen Self-Catering

"Lekker nuwe pizza-plek by Blue Door oopgemaak."

De Rust, Karoo

Room @ Irissa Rainbow Sanctuary

"Pragtige en rustige dorp."

Loxton, Karoo

Karos Gastehuis

"'n Oase-dorpie waar 'n mens weer jouself kan vind en besef waaroor die lewe eindelik gaan."

Karoo

Rondefontein Guest Farm

"Ons is see-mense en dus sien ons nie die Karoo regtig as 'n toeristebestemming nie."

Karoo

Travalia Guest Farm

"Karoo het 'n unieke bekoring."

Prince Albert, Karoo

Aloe Guest House

"Prins Albert is 'n verskriklike lekker, rustige dorpie om net van die gejaag af weg te kom, net jammer dis so ver van die Kaap af."

Graaff-Reinet, Karoo

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Mooiste dorpie en strate. Ons het juis Graaff-Reinet gekies bo Colesberg."

Loxton, Karoo

Karos Gastehuis

"Very quiet, tranquil town with no amenities."

Vanderkloof, Karoo

CasaMere Guest House

"Baie rustige, veilige en skoon dorpie."

Gariep Dam, Karoo

Fish Eagle Lodge

"Asemrowende uitsig."

Victoria West, Karoo

De Oude Pastorie Gastehuis

"Nice restaurant that can be recommended - KaRoux Restaurant."

Colesberg, Karoo

Brand Guesthouse

"Pragtige plek met pragtige mense."

Willowmore, Karoo

Verberg Herberg

"Aangenaam, dis stil en rustig, regtig 'n stop werd. Daar is nie veel om te sien nie, maar tog is dit baie mooi, 'n anderste soort mooi."

Beaufort West, Karoo

@ Mango's

"Bedelaars bederf 'n mens se toeriste-ervaring, ten spyte daarvan dat 'n mens deernis met hulle omstandighede het."

Graaff-Reinet, Karoo

Profcon Resort

"Die dorp is netjies en skoon. Dit is gesaai met pragtige ou geboue en argitektuur."

Prince Albert, Karoo

Olive Grove Cottages

"Mooiste Karoo-dorpie. So netjies en die vriendelikste, warmste mense!"

Colesberg, Karoo

Horse and Mill Guesthouse

"So 'n mooi dorp. Hoop hy kan die verval wat daar begin, betyds keer."

Colesberg, Karoo

Brand Guesthouse

"Mense is gasvry en vriendelik."

Graaff-Reinet, Karoo

Profcon Resort

"Lief vir hierdie heerlike plek, soveel om te sien en te ervaar!"

Prince Albert, Karoo

By-Die-Koppie Guesthouse

"Baie vriendelike dorpie met lieflike winkels en eetplekke."

Carnarvon, Karoo

Lord Carnarvon Guesthouse

"'n Mooi dorpie met groot Karoo-ooptes"

Britstown, Karoo

Elsa's @ 27

"Baie jammer dat hierdie pragtige dorpie van vroeër so verval het. Is gebore op buurdorp."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Baie dankie ons kon verder reis huis toe na goeie nagrus."

Karoo

The Vale Karoo Farm

"'n Toer deur die stofpaaie van die Karoo, weg van die N1, is terapie vir die siel."

Gariep Dam, Karoo

Gariep Inn

"Baie lekker gebly. Sal weer so maak. Alles was baie skoon en ons het alles gehad wat ons moontlik nodig kon kry."

Page
Page 213 - Showing 6361 to 6390
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers