Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11431 resensies.

Hadison Park, Karoo

The Cottage - Hadison Park

"Kimberley is baie verwaarloos en dis jammer dat die plaaslike regering nie hulle deel doen nie."

Carnarvon, Karoo

Osfontein Antieke Klip Guesthouses and Treehouse

"Mooi dorpie weg van die gejaag van die lewe. "

Colesberg, Karoo

Donalds Guesthouse

"Weet nie veel nie, maar goeie halfwegstasie tussen Durban en Kaapstad. "

Graaff-Reinet, Karoo

Profcon Resort

"Keep up the good service."

Drie Susters, Karoo

Travalia Guest Farm

"Ideale bestemming om reis te onderbreek. "

Graaff-Reinet, Karoo

Beau & I

"Mooi, skoon dorpie met heelwat aantreklike plekke om te besoek."

Colesberg, Karoo

Donalds Guesthouse

"Pragtige dorpie met soveel vriendelike mense. Restaurante top gehalte. Perfekte dorp vir oornag."

Joubertina, Karoo

Le Bocage Guest House

"Goeie halfwegstasie tussen PE en die Kaap."

Joubertina, Karoo

Cornelia's field cottage nr. 1

"Lekker om te verken en al die plekkies te ontdek. Daar is baie vriendelike mense wat jou verwelkom."

Prins Albert, Karoo

Onse Rus Guest House

"A beautiful little town in the middle of the Karoo that is more than worthwhile visiting."

Graaff-Reinet, Karoo

Beau & I

"The jewel of the Karoo."

Beaufort-Wes, Karoo

Die Windpomp Guesthouse

"The town is beautiful and lovely and the people are very friendly and kind. Even the service that we received at the stores that we visited was awesome. Makes a traveller's stay very easy and convenient."

Britstown, Karoo

Rosedale Guest Cottage

"Die Karoo is 'n wonderlike deel van ons land - baie jammer vir die huidige droogte!"

Graaff-Reinet, Karoo

@ Karoo Guesthouse

"Baie mooi dorp met pragtige ou geboue."

Gariepdam, Karoo

A'Damsview

"Die dam is 'n plek naby aan ons hart. Die natuur is beeldskoon en dam se grote is onbeskryflik. Die geskiedenis agter die dorp en die dam is baie en is dit die moeite werd om 'n naweek daar te spandeer en bietjie te verken. Een van my top 5 bestemmings in SA."

Oviston , Karoo

Siloam Village

"Goeie ligging om Gariepdam te besoek."

Williston, Karoo

Williston @ 21

"Was op 'n Sondagmiddag daar en plekkie is doodstil. Baie skoon en netjiese dorpie."

Gariepdam, Karoo

Gariep N1 Chalets

"Die Gariepdam is 'n baie mooi besienswaardigheid as jy vroeg reeds arriveer en dit nog nooit voorheen gesien het nie. Die dam is besonders mooi en die moeite werd om te sien! Daar is ook 'n vulstasie en winkel naby die dam as jy iets vergeet het om te koop. "

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Dit is ‘n perfekte dorpie om te oornag. Daar is heelwat privaat restaurante, asook bekende eetplekkies soos KFC. Ons het by Plattelander geëet, wat heerlik was. "

Steytlerville, Karoo

Steytlerville Villa Guest House

"Karoo town for those with the Karoo in their hearts! "

Colesberg, Karoo

Colesview Guest House

"Die aandete in Bourdeaux restaurant was besonders lekker. Ons het boontjiesop en lamkerrie met rys en slaai gehad. Die geskiedenis van die restaurant is baie interessant."

Carnarvon, Karoo

Sandrivier Gasteplaas

"Great for stopovers."

Colesberg, Karoo

Chrizaan Guest House

"Rustige Karoo-dorpie met 'n positiewe aura. Veilig, ek het skemer daar aangekom en kon nog met geruste hart 'n ent gaan stap om die stywe spiere bietjie te oefen. Groot plus vir diegene wat selfsorgverblyf kies - die OK bly oop tot 22:00! Dankie Colesberg."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Eetplekke op 'n Sondagaand is baie beperk."

Gariepdam, Karoo

View Lodge

"Restaurant by Forever Resort sterk aan te beveel!"

Beaufort-Wes, Karoo

Sleep @ 74

"Die droogte is die ergste wat ek nog gesien het in hierdie omgewing en veral in die Karoo Nasionale Park! Ek is mal oor die Karoo!"

Blad
Blad 248 - Wys 7411 tot 7440
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang