Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 11282 reviews.
"Ons het die area bietjie beter op ons bergfietse leer ken en die hele dorp se mense was baie vriendelik en behulpsaam."
"De Aar is 'n pragtige Karoodorpie met vriendelike mense en groot oop vlaktes. Die dorpie is skoon met baie restaurante en blyplekkies. Sal beslis terugkom."
"Die vars lug en stilte wat mens ervaar buite die dorp is wat uitstaan en Beaufort-Wes die ideale plek maak vir 'n wegbreek."
"Asseblief merk die strate met plastiek borde, as hulle die staal steel is dit moeilik om die gastehuis en restaurant te kry en nie almal het internet of data op selfone nie. "
"Had a delicious meal at Diner 62, met and chatted to a resident, who gave us lots of history and interesting facts about the town. A visit to the Belfy Kitchen in Three Riviere is a must (about 2 km from Joubertina)."
"After stopping at every restaurant in Richmond at 18:15 on a Friday night trying to get a spot for dinner, we were shown away because they were closing for the night. I stopped at the Caltex garage two properties away from the Three Birds Country House and found a Restaurant linked to it. Well, we ordered dinner for 4 people and the lady there asked where we are staying and that they will bring the food to us the moment it is done. Wonderfully presented, on plates they delivered our order to us. They saved Richmond from a destination I would never visit again."
"Hanover het 'n vreemde bekoring. Van die tamaai-kerk tot die krygergrafte. Ek kan die magic voel."
"Colesberg is n mooi netjiese dorp. Die Plattelander is 'n moet. Dit is loopafstand en die kos is heerlik! My sommer na my oorlede Ouma's laat verlang. "
"Graaff-Reinet is 'n wonderlike kombinasie van besondere natuurskoon en historiese gedenkwaardighede. Elke Suid-Afrikaner behoort hierdie dorp en omgewing ten minste een keer in sy/haar lewe te besoek."