Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 11336 reviews.
"Daar is nog baie oor om te doen wanneer ons weer teruggaan. Vier dae was nie genoeg nie."
"Wonderlike ou dorp met baie karakter - beveel aan vir enige persoon met liefde vir die Karoo."
"Great value for your money. Should really give it a try. You won't be disappointed."
"Alhoewel daar heelwat besienswaardighede is, sal ons nie daar wil vakansie hou nie. Dis 'n mooi plattelandse dorpie."
"Most of the museums are extremely well kept and should be of interest to most tourists interested in history."
"Ons was baie verras met die skoon strate en 'n heerlike ete by Platteland Restaurant. "
"Klein dorpie met 'n rustige atmosfeer. Jy gaan soontoe om van die stad af weg te kom. "
"Dis 'n gereiflike oornagplek, maar daar is nie veel om te doen nie. Die enigste plek waar mens 'n goeie ete kan geniet is by die hotel, en hulle is baie duur. Daar is 'n baie oulike koffiewinkel in die die ou meule en daar is heerlike ontbyt en middagetes te koop. Die mense is almal baie vriendelik. Ons sal beslis weer daar oornag."
"Onthou dit is 'n dorpie waar ons almal deurjaag. Stop 'n slag en koop lekker tjops by die slaghuis. "
"Dit is 'n pragtige, vriendelike dorp en daar is baie uiteenlopende aktiwiteite om van te kies. 'n Weggesteekte juweel van die Karoo."
"Besoek gerus die Karoo Yard, baie hartlike ontvangs en Springbok "hamburgers"."
"Ons bogenoemde oordeel is volgens ons eie waarneming. Ek het gedink dit is 'n pragtige dorpie met versteekte juwele, maar moet sterker bemark word. (Dalk mis ek die bemarkingspogings, dan vra ek omverskoning.) Baie ken en sien Colesberg slegs as 'n oornag- en/of brandstofpunt, terwyl die dorpie is eintlik versteek agter die koppies met pragtige besienswaardighede."
"Die veiligheid en rustigheid verdien genoem te word behalwe natuurlik die skoon en netjiese omgewing."