Geverifieerde Resensie
Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11278 resensies.
"Ons het nie alles kon besigtig nie, die toeriste informasiekantoor was toe, maar die mense in Prins Albert is fantasties."
"Goeie dorp vir oornag vanaf JHB/PTA na Kaap en baie opsies vir verblyf. Die dorp self is verwaarloos en vuil en loop oor van bedelaars. Winkels is aanvaarbaar as jy verby die bedelaars kan kom. Goeie vulstasies, veral Caltex en Engen het skoon toilette en lekker wegneemkos."
"It's a convenient stay over point, but without much by way of facilities. Fuel station charges higher than motorway prices ( I think) - better to fuel up elsewhere maybe."
"We have only been to Gariep as a stopover to break up the long journey, not to stay for a holiday, but the dam and area looks inviting for a longer stay maybe one day."
"Ek ken nie die dorpie nie, maar dis perfek om halfpad vanaf die Kaap tot Gauteng te oornag."
"Colesberg is 'n lieflike dorpie, waar jy veilig voel, kan saans winkel of na n eetplek toe tap sonder om die heeltyd oor jou skouer te moet kyk wie volg jou. Lekker halfwegstop Kaap toe."
"Ek sa graag meer wil sien van Prins Albert. Dit was vir my 'n oornagstop op 'n langer reis."