Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11336 resensies.

Fraserburg, Karoo

Eselfontein Gasteplaas

"Pragtige dorpie met 'n mooi fossieltoer."

Prins Albert, Karoo

Prince Albert Country Stay

"My Gunsteling-Karoodorp. Ek is mal oor passe."

Gariepdam, Karoo

A'Damsview

"'n Moet-sien. Dis so' n fantastiese plek. Die dorpie is egter verwaarloos. Anders kon dit so 'n groot attraksie gewees het."

De Rust, Karoo

Room @ Irissa Rainbow Sanctuary

"Kon nie banktellers kry nie."

Nieu-Bethesda, Karoo

Meerkat

"Love the town and the people."

Victoria-Wes, Karoo

Merino Junction

"Aangenaam verras met die dorpie."

Gariepdam, Karoo

Fish Eagle Lodge

"Die dorpie self is nie skoon nie. Die paaie is vol gate."

Colesberg, Karoo

Opiepad Gastehuis

"Baie mooi, ou dorpie. Mens kan gerus daar deur ry."

Graaff-Reinet, Karoo

Leopard's Valley Guest Cottages

"Baie bedelaars, mens moet maar net meer versigtig wees."

Prins Albert, Karoo

Wolvekraal Guest Farm

"Lieflike dorpie met lekker mense."

Colesberg, Karoo

Horse and Mill Guesthouse

"Skoon dorp met vriendelike mense."

Colesberg, Karoo

Guinea-fowl Guest House

"Dit is vir ons 'n baie lekker plek om oor te slaap op pad Kaapstad toe of terug."

Graaff-Reinet, Karoo

Karoo Vine Cottages

"Sadly not a friendly, welcoming town."

Prins Albert, Karoo

Yellow House

"Mooi skoon dorpie met vriendike mense. Berge pragtig en omgewing. Swartberpas was 'n belewenis om uit te ry."

Graaff-Reinet, Karoo

Karoo Vine Cottages

"Was weer lekker om Graaff-Reinet te besoek na 10 jaar se verblyf in die 80's."

Prins Albert, Karoo

4 on Meiring

"Pragtige Karoodorp. Oulike eetplekke en winkeltjies en baie vriendelike diens oral."

Laingsburg, Karoo

Swallows Nest

"Lainsburg is 'n oulike dorp in die Karoo."

Gariepdam, Karoo

Gariep Inn

"Betrokke blok het kragprobleme ondervind agv reën, met die gevolg dat geen proviand koel gehou kon word vir die reis verder nie, geen selfone kon ook gelaai word nie. Die stort was ook yskoud die volgende oggend."

Karoo

Middelstevlei Gastehuis

"Heeltemal 'n ander wêreld. Karoo het sy eie skoonheid en waar anders kan jy sterre soos daar sien."

Prins Albert, Karoo

Karoo-Rust

"Naby mooi bergreekse."

Graaff-Reinet, Karoo

De Wingerd

"Mooi en vriendelike dorp."

Prins Albert, Karoo

Peredraai

"Ons het nie alles kon besigtig nie, die toeriste informasiekantoor was toe, maar die mense in Prins Albert is fantasties."

De Rust, Karoo

6 On Burger Street

"Beslis een van die mooiste dorpies en dan so naby Meiringspoort."

Beaufort-Wes, Karoo

Garden Corner Guesthouse

"Het nie een lekker restaurant gekry nie."

Gariepdam, Karoo

Gariepview

"Uitstekende ligging."

Victoria-Wes, Karoo

Merino Junction

"Lekker restaurante."

Beaufort-Wes, Karoo

The Grey House

"Goeie dorp vir oornag vanaf JHB/PTA na Kaap en baie opsies vir verblyf. Die dorp self is verwaarloos en vuil en loop oor van bedelaars. Winkels is aanvaarbaar as jy verby die bedelaars kan kom. Goeie vulstasies, veral Caltex en Engen het skoon toilette en lekker wegneemkos."

Gariepdam, Karoo

Fish Eagles Nest

"Vir seker iets om te sien en te beleef veral as hy soos nou so vol is."

Blad
Blad 71 - Wys 2101 tot 2130
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang