Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 11422 reviews.
"'n Baie goeie oornagplek tussen Pretoria en Kaap. Vir seker 'n area om te verken as jy nie te laat daar aankom nie. Die rustigheid en stilte is rus vir die siel."
"'n Moet-sien. Dis so' n fantastiese plek. Die dorpie is egter verwaarloos. Anders kon dit so 'n groot attraksie gewees het."
"Dit is vir ons 'n baie lekker plek om oor te slaap op pad Kaapstad toe of terug."
"Mooi skoon dorpie met vriendike mense. Berge pragtig en omgewing. Swartberpas was 'n belewenis om uit te ry."
"Betrokke blok het kragprobleme ondervind agv reën, met die gevolg dat geen proviand koel gehou kon word vir die reis verder nie, geen selfone kon ook gelaai word nie. Die stort was ook yskoud die volgende oggend."