Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 11278 reviews.

Gariep Dam, Karoo

Plaastoe Gastehuis

"We have only been to Gariep as a stopover to break up the long journey, not to stay for a holiday, but the dam and area looks inviting for a longer stay maybe one day."

Colesberg, Karoo

Brand Guesthouse

"Ek ken nie die dorpie nie, maar dis perfek om halfpad vanaf die Kaap tot Gauteng te oornag."

Fraserburg, Karoo

Karoohuis Guesthouse

"Vriendelike mense! Plat op die aarde!"

Colesberg, Karoo

Brand Guesthouse

"Colesberg is 'n lieflike dorpie, waar jy veilig voel, kan saans winkel of na n eetplek toe tap sonder om die heeltyd oor jou skouer te moet kyk wie volg jou. Lekker halfwegstop Kaap toe."

Prince Albert, Karoo

By-Die-Koppie Guesthouse

"Ek sa graag meer wil sien van Prins Albert. Dit was vir my 'n oornagstop op 'n langer reis."

Vosburg, Karoo

EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas

"For our bird research purposes ideal."

Gariep Dam, Karoo

A'Damsview

"Chose not to stay again on our return trip."

Colesberg, Karoo

Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm

"Lekker halfpad na die Kaap as oornagfasiliteit."

Gariep Dam, Karoo

Gariepview

"Daar is ongelooflike potensiaal en ontwikkeling wat kan plaasvind sonder om die natuurlike omgewing negatief te beïnvloed."

Nieu-Bethesda, Karoo

Outsiders B&B

"A must-visit town, this is my fourth vist over the last 15 years and it just keeps on getting better."

De Rust, Karoo

De Rustica Stable Stay

"One of the top ten Karoo towns in my book, pretty as a picture, lots of good restaurants and coffee shops etc. and the spectacular Meiringspoort is just down the road."

Middelburg, Karoo

Halfway Rest

"Mooi karoo-dorpie maar armoede en verval is baie sigbaar. Dis egter 'n ideale oorblyplek weens die dorp se sentrale ligging. Brandstof is net verskriklik duur (duurder as ander plekke)!"

Aberdeen, Karoo

Pagel House B&B

"Ons het slegs oorgeslaap en nie baie tyd op Aberdeen spandeer nie, maar het wel baie vriendelike diens en 'n lekker aandete by The Blue Door restaurant gekry. Ons kan hulle beslis aanbeveel."

Williston, Karoo

Karoo Huis

"'n Dorpie met rykerfenis en hartlike mense. Gaan bly en kuier gerus in Williston."

Karoo

Travalia Guest Farm

"Die Karoo se mense en sy uitgestrektheid sal altyd 'n baie spesiale bekoring inhou."

Gariep Dam, Karoo

A'Damsview

"Hou dit so netjies, moet dit nie laat agter-uitgaan soos met baie ander die geval is nie. "

Gariep Dam, Karoo

Gariep Poplar Self-catering

"Gedeeltes in die Gariep woonbuurt is verwaarloos weens swak munisipale dienste, die dam area is pragtig. Die plaaslike gemeenskap doen hulle beste om self die area skoon en netjies te hou."

Britstown, Karoo

Rietpoort Guesthouse

"Ons sal beslis weer hier tuis gaan!"

Victoria West, Karoo

Die Pophuis Hoekie

"Geen supermark na 16h00 oo op Saterdag."

De Aar, Karoo

Oppiplot

"Het nie kans gekry om die dorp heeltemal te besigtig."

Prince Albert, Karoo

Bushman Valley

"Pragtige dorp en heerlike toerismebestemming in Karoo. Krediet aan die plaaslike munisipaliteit wat die belangrikheid van toerisme verstaan."

Gariep Dam, Karoo

Fish Eagles Nest

"Dis baie nice en ek glo dat enige iemand dit sal geniet om daar 'n draai te maak."

Graaff-Reinet, Karoo

Pienaarsbaken Farm Cottages

"Graaff Reinet het baie besienswaardighede."

Gariep Dam, Karoo

Raptor Ridge Lodge

"Baie mooi in die somer."

Karoo

Soutpoort

"Wens daar was meer sulke plekke waar jy ongestoord kan ontspan sonder bure."

Britstown, Karoo

Transkaroo Country Lodge

"Weet nie van toeristebestemming nie, maar dis ideaal vir oorslaap tussen Gauteng en Wes-Kaap."

Prince Albert, Karoo

Karoo Lodge

"Ek dink die mense in die dorp is nie baie vriendelik nie. Ek het my verblyf geniet. Ons was by die mark op die dorp en mense het ons net aangestaar, glad nie behulpsaam nie."

De Aar, Karoo

De Herberg Lodge

"Baie mooi dorpie en so skoon plek."

Victoria West, Karoo

Die Peperboom B&B

"Baie mooi klein dorpie. Geboue is redelik verwaarloos, maar die Apollo Teater en ou kerke is iets om te gaan sien."

Page
Page 72 - Showing 2131 to 2160
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers