Geverifieerde Resensie

Kimberley

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kimberley bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.9 uit 5 gekry volgens 566 resensies.

Kimberley

The Nook Bed and Breakfast

"The Occidental Bar and Restaurant is 'n moet om te besoek. Lekker kos teen goeie pryse."

Kimberley

Mein Heim Estate Guest Farm

"Kimberly itself shows has all the hallmarks of a once loverly town, but now there are signs of serious degradation everywhere. It was this reason that prompted us to find accommodation outside of Kimberly."

Kimberley

Padlangs

"Lots of potholes, leaking pipes and litter. Very interesting place to visit because of its history."

Kimberley

Biki Plek

"Daar is baie om te sien en te doen, net jammer die instandhouding van die strate, sypaadjies, ens. doen groot afbreek aan mens se indruk van die dorp. Eerste indruk wat jy kry as jy in ry by Kimberley is dat alles vuil is."

Kimberley

Hadida Guest House

"Vuil en paaie is in 'n uiters slegte toestand!"

Kimberley

Newlands Country Lodge

"Dit was baie lekker."

Kimberley

Vetra Amour Guesthouse

"Daar is 'n paar spesiale plekke, soos die Ou Myn en McGregor Museum. Die Africana Biblioteek is 'n juweel. Die stad is deesdae skoner as tevore, so dit lyk asof die munisipaliteit uit die stof opstaan."

Kimberley

Padlangs

"Strate kort werk."

Kimberley

Eden Estate

"Besienswaardigehede gesluit agv vlak 4-inperkings."

Kimberley

Newlands Country Lodge

"Kimberley is baie lekker."

Kimberley

Newlands Country Lodge

"Maak die dorp skoon en paaie reg."

Kimberley

75 on Milner Lodge

"Skande dat Kimberley sulke waterprobleme het."

Kimberley

101 On Main

"Lyk na baie bedrywige plek."

Kimberley

The Cottage - Hadison Park

"Sitrusbome langs strate is baie goeie inisiatief van die munisipaliteit net jammer die paaie is amper onrybaar van al die slaggate."

Kimberley

Joan's Rest

"Take the Potchefstroom route from Johannesburg as there are no toll roads and it is not worse than the N1 in general."

Kimberley

Eden Estate

"Die dorp gaan baie agteruit."

Kimberley

Biki Plek

"'n Paar belangrike plekke, soos McGregor Museum, maar die stad word maar swak bestuur."

Kimberley

Biki Plek

"Road infrastructure very bad and they have issues regarding water supply."

Kimberley

Vetra Amour Guesthouse

"Kimberley is definitief nie meer die plek van 'n paar jaar gelede nie. 'n Mens voel onveilig veral in die donkeraand as jy na jou motor moet loop in 'n winkelsentrum."

Kimberley

Newlands Country Lodge

"My selfoon uit my hempsak by KFC gesteel waar ek my kos moet ontvang."

Kimberley

The Cottage - Hadison Park

"Paaie is vol gate."

Kimberley

Hadida Guest House

"Paaie lyk maar oes. As mens nie in hoofdorp hoef te gaan nie, dink ek dit is nie te sleg nie. Die Wimpy in Diamant Pavillion Mall het geen diens nie. Sal nooit weer daarheen gaan nie. Wag nou nog vir iemand om ons bestelling te neem."

Kimberley

The Nook Bed and Breakfast

"Water bly 'n probleem. "

Kimberley

75 on Milner Lodge

"We enjoyed Mokala National Park and the Big Hole plus some good shopping malls, however, parts of Kimberley do require improving due to potholes and rubbish on the streets."

Kimberley

Vetra Amour Guesthouse

"Hopeloos te veel slaggate. Geen padtekens meer sigbaar nie, veral by stopstrate nie. Dis regdeur gevaarlik om te ry. Die stad is vuil, onversorgd en verwaarloos. "

Kimberley

19AtLast

"'n Paar besienswaardighede, soos die Groot Gat in Kimberley het ook 'n groot verskeidenheid winkels en opsies vir aktiwiteite."

Kimberley

Marrick Safari

"Ek ken die omgewing te swak om 'n oordeel te vel. Kimberley is 'n baie groot dorp wat alles het, maar ons ry net altyd deur."

Kimberley

Vetra Amour Guesthouse

"Die Groot Gat en die geskiedenis wat daarmee gepaard gaan, was 'n belewenis."

Kimberley

Mondior Manor

"Dorp verwaarloos."

Kimberley

The Cottage - Hadison Park

"Gebruik net Kimberley vir mediese afsprake. Strate slegter as die in Kathu. Dis waar die wêreld se diepste oopmyngat is en die dorp se strate kompeteer met dit."

Blad
Blad 10 - Wys 271 tot 300
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang