Geverifieerde Resensie
Kimberley
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kimberley bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.9 uit 5 gekry volgens 548 resensies.
"Sitrusbome langs strate is baie goeie inisiatief van die munisipaliteit net jammer die paaie is amper onrybaar van al die slaggate."
"Take the Potchefstroom route from Johannesburg as there are no toll roads and it is not worse than the N1 in general."
"Paaie lyk maar oes. As mens nie in hoofdorp hoef te gaan nie, dink ek dit is nie te sleg nie. Die Wimpy in Diamant Pavillion Mall het geen diens nie. Sal nooit weer daarheen gaan nie. Wag nou nog vir iemand om ons bestelling te neem."
"We enjoyed Mokala National Park and the Big Hole plus some good shopping malls, however, parts of Kimberley do require improving due to potholes and rubbish on the streets."
"Ek ken die omgewing te swak om 'n oordeel te vel. Kimberley is 'n baie groot dorp wat alles het, maar ons ry net altyd deur."
"Gebruik net Kimberley vir mediese afsprake. Strate slegter as die in Kathu. Dis waar die wêreld se diepste oopmyngat is en die dorp se strate kompeteer met dit."
"Kimberley het baie agteruitgegaan, asook die omliggende dorpe, dit is vuil en strate vol vullis."
"Baie jammer om te sien dat die geskiedkundige area so vervalle geraak het."
"The Big Hole was a little bit of a disappointment when we were told the tram and skittle play was unavailable as they had not been fixed. Overall my children loved it. They found it very educational and enjoyed walking through the mining town. They said it made them feel like they were back in the past."
"Overall impression is that Kimberley central areas have deteriorated sadly in the last few years."