Geverifieerde Resensie

Kimberley

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kimberley bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.9 uit 5 gekry volgens 548 resensies.

Kimberley

Padlangs

"Toerismebestemmings is meestal onversorged. Die dorp self is vuil, anders as die ervaring in ander Noord-Kaapse dorpies."

Kimberley

The Cottage - Hadison Park

"Was net baie warm."

Kimberley

Little Rock Guest House

"This is my mother city. Just rejoicing that my city is trying to develop."

Kimberley

Sisibala Cottage

"Mooi toeriste-omgewing."

Kimberley

Greeff Accommodation

"Goeie oornagstop op pad Kaap toe."

Kimberley

Joan's Rest

"Alles in een."

Kimberley

Road Lodge Kimberley

"Dorp het baie geskiedenis, maar raak vinnig vervalle."

Kimberley

Joan's Rest

"Kimberley is baie skoon."

Kimberley

10 Paul Roos

"Die middedorp is redelik skoon maar die buitewyke is onaanvaarbaar bestrooi met rommel. Die strate het ook redelike slaggate."

Kimberley

10 Paul Roos

"Kimberley as stad is verwaarloos."

Kimberley

Oleander Guesthouse

"Had a nice time."

Kimberley

El Toro Self-Catering

"As this was a business trip there was not much time for leisure. I am sure Kimberley has much more to offer. Just a pity there are no cinemas in the malls."

Kimberley

Greeff Accommodation

"Kimberley is a city in the Karoo with lots of heritage and extant architecture, in an historically important region, yet has kept pace with modern developments."

Kimberley

Biki Plek

"Verblyfplek is in 'n ouer woonbuurt met pragtige, ou huise."

Kimberley

Biki Plek

"'n Besoek aan McGregor Museum en die Groot Gat is altyd die moeite werd."

Kimberley

Caledon Overnight Rooms

"Interessante dorp met gasvrye mense."

Kimberley

Eden Estate

"Ryk aan geskiedenis en talle besienswaardighede."

Kimberley

Mondior Manor

"Het meer van die Groot Gat verwag en besienswaardighede. Die dorp is ontsettend vuil en word nie na gekyk nie."

Kimberley

Komrus

"Nie kans gehad vir ronkyk nie. Was daar vir werk, maar ontvangs was heerlik."

Kimberley

@ Athens Gastekamers

"'n Dorpie wat diep in my hart gekruip het."

Kimberley

Greeff Accommodation

"Kimberley is sy mense. Gasvry en vriendelik."

Kimberley

19AtLast

"I grew up in Kimberley and I cannot believe how everything is falling apart and neglected. Very sad."

Kimberley

The Cottage - Hadison Park

"Kimberley se gat is vir seker 'n moet-sien-ervaring."

Kimberley

Newlands Country Lodge

"The people are super friendly and helped us fix our trailer quickly so that we could be on our way. The big hole was a little underwhelming but then again it was a Wednesday afternoon with very little activity and most shops where closed."

Kimberley

75 on Milner Lodge

"Was vir besigheid in Kimberley."

Kimberley

75 on Milner Lodge

"If you're going to Kimberley to see the Big Hole I would recommend it. We didn't look for anything else so I can't comment on other activities."

Kimberley

Joan's Rest

"Friendly and helpful people. Lots of nostalgia to be experienced. The Big Hole is a must to visit."

Kimberley

@ Athens Gastekamers

"We were pleasantly surprised by this hidden gem in the middle of nowhere in South Africa. Plenty to do and see and rich in history. We suggest at least two or three days in this lovely town."

Kimberley

Joan's Rest

"Die groot gat is 'n bucket list item vir ons land se toeriste attraksies. Dit is pragtig en baie goed onderhou."

Kimberley

Padlangs

"Goeie plek."

Blad
Blad 5 - Wys 121 tot 150
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang