Geverifieerde Resensie
Kimberley
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kimberley bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.9 uit 5 gekry volgens 548 resensies.
"Hulle kan gerus die Groot Gat beter bemark. Ek wou nie eers daar ingaan nie, want dit lyk woes. Gelukig het die karwag vir ons vertel van die lekker kuierkroegie binne die perseel. Ons was aangenaam verras! Baie lekker daar rondgedwaal en gekuier."
"Besides the Big Hole I wish there could be a cultural village reflecting Afrikaans, African and Coloured cultures."
"So much history and sights to see in Kimberley. We must spend a few days here when we pass this way again."
"Any town, dorpie or village that has even the slightest trace of history is worth a visit. Kimberley is steeped in history and deserving of its place in the history of our beautiful country. My first visit was 50 years ago and we still visit year after year. In June and December. Every visit is purpose driven, see this, go there, buy this, do that. Kimberley is a never-ending journey."
"Gelukkig is daar plekke soos Newlands Country Lodge waar 'n meens buite die stad rustig kan oorbly."
"Kimberley se paaie se toestand is baie sleg, mens sou beter verwag vir die hoofstad van die Noord-Kaap."
"The local municipality should really and seriously attend to the pothole issue in and around Kimberley."
"Daar was geen water vir die tyd wat ons daar was en die paaie is in 'n haglike toestand. Daar is baie min tot geen onderhoud in sekere dele van die dorp. Sol Plaatje-munisipaliteit het verseker niks om op trots te wees nie."
"Hoërskool Diamantveld het hulleself oortref met die aanbied van die Wildeklawer Sporttoernooi. Dit was uitstekend gereël."
"Like the rest of South Africa, the roads in and around Kimberley were shocking, pot holes galore."