Geverifieerde Resensie

Klein Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Klein Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1875 resensies.

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Oolyfie

"Skoon dorp, netjiese paaie en lekker eetplekke. Natuurskoon en grondpaaie uit die boeke!"

De Rust, Klein-Karoo

The Travelling Tortoise Retreat

"Pragtige dorpie met lekker, klein winkeltjies en restaurante."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Old Mill Lodge & Restaurant

"Heerlike wynproe en Kangogrotte. Pragtige natuurskoon."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Muldersbank Cottage

"Net baie besig in die dorp self en min parkering rondom die sentrum, maar daar is soveel ander dinge om te doen en te ervaar in die distrik. Was baie lekker om weer daar te kom."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

86 on Jubilee

"Dis pragtig. Ek wens net die see het tot daar gekom."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

The Joint Backpackers

"Daar is so baie doendinge, ons het heerlike besige dae gehad."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Pretplaas Akkommodasie

"There is much to do, good roads, lovely food places, but be sure to find a swimming pool - it gets hot!"

Montagu, Klein-Karoo

The Vineyard Country House

"Pragtig en interessant. Daar is heelwat staproetes, fietsroetes en eetplekke uit die boonste rakke."

Montagu, Klein-Karoo

MonTQ Guest House

"Sal enige tyd teruggaan, een van die beste vakansieplekke en sal ander mense na Montagu verwys."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Outentique Accommodation

"Ons was in Desember daar en dit was verskriklik warm."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Old Mill Lodge & Restaurant

"Baie om te sien, maar hou die hitte in gedagte."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

The Featherbed - Oudtshoorn

"Baie om te doen en te sien. Die Karoo is beslis 'n toerisme-aantreker, vreeslike vriendelike mense."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Die Fonteine Country Guest House and Glamping

"During load shedding majority of places are closed as they are not prepared for it."

Montagu, Klein-Karoo

Mimosa Lodge

"'n Wonderlike dorpie, op tye voel dit of jy honderd jaar in die verlede is toe daar nog minder probleme in die wêreld was."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Soetdoring Selfsorg

"Daar is die bekende aantrekkings soos Volstruisplase, Kangogrotte ensomeer, maar probeer gerus die skoonheid en prag van die Swartbergpas tussen Oudtshoorn en Prince Albert en ry terug deur Meiringspoort - asemrowend."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Klein Karoo Game Lodge

"Meiringspoort en Swartbergpas 'n moet."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

The Featherbed - Oudtshoorn

"Pragtige dorpie. Dit is sentraal met soveel dinge om te besigtig in die omgewing."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Cango's Rest

"Baie lekker toeristebestemming met baie goedjies om te doen."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Oolyfie

"Baie warm daar, maar vriendelike mense in die area."

Montagu, Klein-Karoo

MonTQ Guest House

"Montagu is die moeite en tyd werd om te besoek, veral met soveel geskiedenis."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Stonebreaker Country Lodge

"Oudtshoorn is een van die mooiste plekke met die mooiste mensies."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Volgenoeg Self Catering

"There are many interesting places to visit in Oudtshoorn."

Montagu, Klein-Karoo

Montagu Country Hotel

"Pragtige dorp en baie om te sien en te doen. Sal defintief weer die dorp en hotel besoek."

Montagu, Klein-Karoo

Little Sanctuary

"Dit is 'n pragtige toeristedorp."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Haus Victoria Self-Catering Cottages

"Baie mooi, skoon dorp, wat baie dienste vir toeriste lewer. Baie om te sien en doen. Het lekker gekuier daar."

Blad
Blad 10 - Wys 271 tot 300
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang