Geverifieerde Resensie
Klein Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Klein Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1885 resensies.
"It was a lovely experience, whole family enjoyed it, would definitely come back for longer. Time was too short for everything."
"Net baie besig in die dorp self en min parkering rondom die sentrum, maar daar is soveel ander dinge om te doen en te ervaar in die distrik. Was baie lekker om weer daar te kom."
"There is much to do, good roads, lovely food places, but be sure to find a swimming pool - it gets hot!"
"Pragtig en interessant. Daar is heelwat staproetes, fietsroetes en eetplekke uit die boonste rakke."
"Sal enige tyd teruggaan, een van die beste vakansieplekke en sal ander mense na Montagu verwys."
"During load shedding majority of places are closed as they are not prepared for it."
"'n Wonderlike dorpie, op tye voel dit of jy honderd jaar in die verlede is toe daar nog minder probleme in die wêreld was."
"Daar is die bekende aantrekkings soos Volstruisplase, Kangogrotte ensomeer, maar probeer gerus die skoonheid en prag van die Swartbergpas tussen Oudtshoorn en Prince Albert en ry terug deur Meiringspoort - asemrowend."