Verified Reviews
Klein Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Klein Karoo
Rated 4.6 out of 5 based on 1875 reviews.
"Beautiful, little town which is well cared for. We loved the historical walk to see all the houses."
"Small but very charming town. The people are very friendly! Can get some good food here. Not too much to do in the area."
"Ons het op aanbeveling die aandete genuttig by Nostalgie restaurant, maar was teleurgesteld in die gehalte van die kos."
"Baie om te sien. Lekker staproetes. Vriendelike mense. Baie plekkies om te besoek in dorp."
"Lovely small town with interesting things to see and good food."
"'n Oulike dorpie wat 'n mens skoon mis wanneer jy daardeur ry. Vol intressanthede. Sal weer in die pekkie oornag."
"There are lots of things to do, especially visiting the ostrich farms."
"'n Goeie plek as jy hou van die geskiedenis van ons land en daar is 'n paar baie unieke en interessante plekke in die omgewing. "
"Nostalgia Restaurant het vir ons so bederf met die heerlikste aandete! Wonderlike restaurant in Oudtshoorn."
"Rustig, loop en verken die dorp. Die ou huise en mense van die area is 'n juweel."
"Oudtshoorn is 'n pragtige dorp met vriendelike mense en ek sal weer teruggaan."
"It was a lovely experience, whole family enjoyed it, would definitely come back for longer. Time was too short for everything."