Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6696 resensies.
"Baie lekker strand vir swem en branderplank ry. Jammer dat die dorp so bietjie verwaarloos word."
"Skoon en veilig. Die mense is vriendelik en behulpsaam. Soveel dinge vir die kids om te doen. Sugar rush, Flag animal farm, flieks, die skoon strand en granny pools. Kon nie vir meer vra nie!"
"Ek sou dit aanbeveel. Behalwe vir die strand is daar pragtige staproetes. Vir die voëlkykers is Mtunzini 'n paradys. Heerlike eetplekke en ongelooflike vriendelike mense."
Champagne Vallei, KwaZulu-Natal
Dragon Peaks Mountain Resort"Champagne Valley is absolutely beautiful. I’m sure we will be back."
"Toegangspad na Mpila besig om te verval en indien nie vinnig aandag kry nie sal pad totale verval vinnig plaasvind."
St Michael's-on-Sea, KwaZulu-Natal
Griet se Plek"Baie lekker strand en rotse om kinders besig te hou. Lewensredders elke dag aan diens. Badkamers netjies en strand is nie oorvol nie."
St Michael's-on-Sea, KwaZulu-Natal
Ipanema 3"Fantastiese area vir jou en jou gesin om by vakansie te hou. "
"Dit is 'n pragtige, rustige dorpie, maar tog naby genoeg aan Umhlanga en Durban asook die lughawe wat dit perfek maak."
"Pragtige plek, bied die vakansieganger alles. Van die shoppers tot dié wat 'n wonderlike strand will geniet."
"Black Rock Park was oor die Junie 2019 langnaweek oorgeneem deur taxis en luide geraas oor die karre se luidsprekers was onaangenaam in die nabye omgewing. Daar is 'n telefoonnommer op die bord by die parkeerarea en daar was vinnige en flinke diens toe ons gebel het om die probleem aan te meld. Die hoofstrand is 'n Blouvlagstrand, maar die badkamers wat deur die munisipaliteit in stand gehou moet word was in 'n haglike toestand oor die langnaweek. Zinkwazi is 'n lieflike plek en behoort een van ons land se top bestemmings te wees vir diepsee-vissermanne en familie. Dit het 'n unieke atmosfeer wat herinner aan Sodwana. Naby die King Shaka lughawe en Ballito. Baie goed geleë vakansiebestemming."
Nottingham Road, KwaZulu-Natal
Loxley House & Conference Centre"Vermy die bestemming. Daar moet beter plekke wees om oor te bly."
"Daar is nie baie om te doen in Ballito nie. Ons wou na die krokodilplaas gaan, maar die pad soontoe was nie so mooi nie en ons het nie veilig gevoel om soontoe te ry nie. Verder het ons lekker geëet en die Mall het lekker winkels waar jy kan koop wat jy nodig het."
"Beautiful seaside suburb with security and appealing Shopping Centre's in the vicinity."
St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal
Sunset Lodge Log Cabins"Omgewing het baie om te sien en te doen. Genoeg eetplekkies. Dorp netjies. "
"Lekker stil strand in die week, maar bietjie woelig oor naweek met vissermanne."
"We didn't spend much time exploring the immediate area, but it was breathtakingly beautiful."