Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 6513 reviews.
"Sal dit aanbeveel baie rustige en pratige omgewing om te besoek en die natuurskoon baie mooi en skoon."
"Uvongo is ons strand van keuse. Daar is genoeg vermaak, die strand se winkel is tops en meeste winkels is loopafstand. Ons voel baie veilig en die water is altyd heerlik."
"It's a very good holiday destination all the entertainment and shops are easily available."
"Baie lekker. As jy hou van stap, gaan soontoe. Lekker restaurante en heerlike kos."
Nottingham Road, KwaZulu-Natal
Glen Ormond Guest House"Marakesh kaasfabriek 'n moet sien. Wynkelder was 'n verassing. Gaan eet gerus by die Nottingham Hotel."
"Beautiful town, very nice people. Beaches very well looked after. Loved main beach for the surfing, body boarding."
"Daar is baie om te doen. Al die strande is baie skoon en werklik aangenaam. Lewensredders is sigbaar. Alles is naby aan mekaar. Mens hoef nie ver te ry om te gaan eet, stap, fliek, swem nie. Mense en diens gemaklik en vriendelik."
"Party restaurante se kos is regtig nie lekker nie, chips is omtrent net olie en res van die kos is droog. Le Bezz se kos was heerlik."
"Umhlanga is a fun and vibey place with all shops, restaurants and beach in close walking distance from all accommodations."
"Great destination. Great eating spots. Variety of excursions. Spent the day at Cape Vidal. Awesome day out. Highly recommend St Lucia."
Northern Drakensberg, KwaZulu-Natal
Montusi Self-Catering Cottages"Pragtig. Baie mooi stap-geleenthede."
"The South Coast is always pleasant! Beaches are clean and calm and never overcrowded!"