Geverifieerde Resensie

KwaZulu-Natal

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6633 resensies.

Port Shepstone, KwaZulu-Natal

Soleil South Coast

"Baie oulike strande en heerlike restaurante."

Kingsburgh, KwaZulu-Natal

ATKV Natalia

"Skoon en rustig, ek sal by die winkel bietjie meer goed hê en 'n vrieskas wat daar dalk soos wors verkoop."

Ballito, KwaZulu-Natal

Bermuda 202

"Go there before the south coast any day."

St. Lucia, KwaZulu-Natal

Stone Ridge Luxury Self-Catering Units

"St Lucia is a stunning destination, just a pity some of the daily "upkeep" is not being maintained. Loads of water issues, as well as terrible ablution blocks not only at Cape Vidal but at the Croc centre as well."

Margate, KwaZulu-Natal

Queen Elizabeth 4

"Bietjie winderig, maar baie nice."

Margate, KwaZulu-Natal

Natspat 20

"Ons wou by Ramsgate blou vlag strand gaan swem maar strand was toe agv besoedelde water. Margate hoofstrand en Lucien strand is ook later toegemaak. Ons het toe Uvongo toe gery en daar geswem."

Margate, KwaZulu-Natal

Eden Dunes 58

"Ek hou baie van Shelly Beach. Was al 'n paar keer daar."

Midlands Meander, KwaZulu-Natal

Little Fields Country House

"So mooi en sal vir seker weer besoek!"

Umdloti, KwaZulu-Natal

No 9 Umdloti

"Veiligheid is tops!"

Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

Alfresco Zinger 205

"Oulike plekkie, lekker vir grootmense en kinders."

Ballito, KwaZulu-Natal

Jakita’s Guest House

"Ballito is skoon en netjies. Mal daaroor."

Ballito, KwaZulu-Natal

Oppi C

"Ons love Ballito."

St. Lucia, KwaZulu-Natal

Stone Ridge Luxury Self-Catering Units

"St Lucia is a lovely place. Plenty of restaurants within walking distance."

Durban, KwaZulu-Natal

The Lapa

"It's beautiful and relaxing. Nice scenic drives. Lovely lush vegetation."

Hibberdene, KwaZulu-Natal

Miami Vakansie Woonstel

"Dit is 'n baie lekker vakansiebestemming. Sal enige tyd weer daar gaan vakansie hou."

Howick, KwaZulu-Natal

Zonnebloem

"We would love to visit again."

Durban, KwaZulu-Natal

Road Lodge Umhlanga Ridge

"Baie herstelwerk, veral Umhlanga, water probleem."

Howick, KwaZulu-Natal

Nutmeg Guesthouse

"Die dorpie beskik oor genoeg restaurante en winkels. Die Howick-watervalle is asemrowend!"

Umkomaas, KwaZulu-Natal

Smalls Cottage

"Awesome place to visit."

Natalse Middellande, KwaZulu-Natal

Parker's Place

"Onbeskryflik mooi en naby geleë aan die toeristedorpies en waterval."

Hibberdene, KwaZulu-Natal

Anchors Aweigh 62

"Beautiful place with a conveniently located shopping center."

Howick, KwaZulu-Natal

Nutmeg Guesthouse

"Ons was baie beïndruk met die omgewing, nie besef dis so 'n groot "dorp" nie wat so lekker groot verskeidenheid winkels het nie."

Kingsburgh, KwaZulu-Natal

21 Eden Sands

"Gerieflik naby aan Durban en ander besienswaardighede geleë. Jammer dat ontoereikende inligting omtrent die strande nie behoorlik deugegee word nie Ons kon net Amanzimtoti in die onmiddelike omgewing gebruik. Die ander is onveilig of nie vir gebruik oopgemaak nie. En het toe Umhlanga toe gegaan. Dit was egter redelik maklik en ons besoek by uShaka was gerieflik. Groot Pick n Pay en Spar loopafstand vanaf eenheid."

Winterton, KwaZulu-Natal

Drakensview Self Catering

"Just drove through, but the town looked nice."

Umkomaas, KwaZulu-Natal

Smalls Cottage

"Perfek geleë om naby Scuba Xcursion duikskool te kom."

Port Edward, KwaZulu-Natal

Sea Breeze self-catering Accommodation

"Rustige kusdorpie met alles wat mens nodig het binne bereik. Dit neem jou weg van stadsgewoel."

Ballito, KwaZulu-Natal

17 Stella

"Heerlike vakansiebestemming."

Blad
Blad 16 - Wys 451 tot 480
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang