Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6601 resensies.
Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal
Fountains Self-Catering B&B"Nie regtig tyd gehad na my kind se atletiek en drama om vreeslik in die stad te gaan rond kyk nie. So ek kan nie regtig die stad evalueer nie. Kruideniers plekke binne 1 km van ons gastehuis, was perfek en in skoon, veilige area."
"The beaches in Bazley were dog-friendly, although McNichols was not (and that was a shame as it looked beautiful). Although all of the beaches nearby all indicate that dogs would not be welcome, the locals turned a blind eye and advised that they did walk dogs on many of those beaches in Pennington etc."
Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal
The Valley Guest House and Conference Centre"Hou nie van Pietermaritzburg nie."
Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal
Kwa Ntofontofo"Ons was net daar vir die atletiek, dus het ons nie regtig plekke gaan besigtig nie."
"Ons het 'n atmosfeer beleef wat ons nog nooit beleef het nie. Die plek is pragtig. Sterk aanbeveel."
"I have been going to Ballito for over 16 years and make sure I go there every year without fail, still my most favourite holiday travel destination."
"Behalwe vir die pad soontoe is dit 'n mooi plek om te ontspan en rustig te verkeer, weg van al die woelige daaglikse lewe."
"Pragdorpie, goed versorg, rustig, restaurante se diens goed, kos heerlik. Lekker vakansiedorp, Blouvlagstrande 'n bonus."
"It's a lovely place for holidays, lots to do and see, the beach is beautiful with lots of activities for kids. Also, I would definitely recommend Amanzimtoti for a nice holiday."
Nottingham Road, KwaZulu-Natal
Otters Den Self-catering Cottages"Very clean, pristine and well kept. Friendly."
"Ons was daar vir die SA Atletiek gewees, maar ek dink daar is paar oulike plekkies om te besoek vir toeriste en ook baie lekker koffiewinkels en restaurante."
"Ons het op 2 verskillende bane gaan golf speel en dit baie geniet. Die omgewing is ongelooflik mooi."
Sentraal Drakensberge, KwaZulu-Natal
Cleopatra Mountain Farmhouse"Asemrowend. Die paaie is effens gehawend maar ek sien dat hulle nuwe paaie bou, wat die roete beter sal maak vir keiner voertuie. Groter voertuie het geen probleem om hierdie roete te ry nie."