Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 6633 reviews.
"Richards Bay was so clean and hardly a pothole considering what the rest of our destinations look like. It was like a trip back to the 90's."
"Although the ecoli and enterococcus levels were within range to allow swimming in the ocean, perhaps give due consideration to your personal health and immunity levels before deciding to swim in the ocean."
"A bit of a quiet area from what we saw. Not much to do in the area unless you have to know the area."
"Seems like a great little town. Was only there for 18 hours including attending a wedding. Humidity and heat of KZN is something to bear in mind."
"Richardsbaai is lekker, maar die Alkantstrand is bietjie rof vir kleintjies om te swem. Baie klippies in die branders en die see en strand self is nie baie skoon nie. Die mense van RB is baie vriendelik en behulpsaam."
"Ek het my eie WiFi-versender saamgehad, en het dus nie van hul s'n gebruik nie. Maar WiFi was te alle tye beskikbaar."
"Groot pluspunt dat die strand nie so besig is nie. Ons het heerlik gekuier en sal enige tyd weer gaan!"
"Hulle kan ook maar soos die res van Suid-Afrika aan hul paaie werk wat so vol slaggate is."
"A good location for diving is Aliwal Shoal and Crocworld Nature Park."
"Margate het verval. Eet plekke onder invloed van mense in aande en naweke. Nie meer toeriste trekking wat hy was nie. Meeste besighede toe. Uvongo en omliggende strande meer familie vriendelik"
"Lagoon langs Ocean Breeze het gestink en vuil water in die see geloop wat baie rommel op die stand laat uit spoel het, wat baie harsteer is. Anders is dit rustig en veilig."
"Rustige en skoon omgewing. Ons het baie vriendelike mense by die twee restaurante ontmoet."
Midlands Meander, KwaZulu-Natal
11 on Karkloof"Ons het die Karkloof Waterval vir die eerste keer besoek en dit was 'n hoogetepunt. Lieflike piekniekgeriewe daar wat ek sou benut het as ek vooraf geweet het. Die badkamers was ook baie mooi skoon. Lieflike omgewing om te besoek en net te ontspan. So baie plekkies om te ontdek."
Nottingham Road, KwaZulu-Natal
Misty Mountain"Baie sentraal geleë t.o.v. plattelandse besighede in Midlands Meander area. Hoë standaard restaurante in dorp en omgewing."
"As jy net wil lekker rus en ontspan is dit ideaal. Tieners sal dalk verveeld raak."