Geverifieerde Resensie

KwaZulu-Natal

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6633 resensies.

Port Shepstone, KwaZulu-Natal

Sea Cottage

"Safe, clean and friendly town."

Ballito, KwaZulu-Natal

Cowrie Cove 5

"Excellent holiday destination."

Sentraal Drakensberge, KwaZulu-Natal

Cleopatra Mountain Farmhouse

"Asemrowend. Die paaie is effens gehawend maar ek sien dat hulle nuwe paaie bou, wat die roete beter sal maak vir keiner voertuie. Groter voertuie het geen probleem om hierdie roete te ry nie."

Kingsburgh, KwaZulu-Natal

Cabanas Del Mar 45

"Die area is op 'n baie mooi plek geleë. Ons het veilig gevoel. Daar is baie CPF en sekuriteit orals gesien."

Margate, KwaZulu-Natal

Anthurium 788

"Lovely place to be during holidays."

Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal

Wensleydale Guest Lodge

"Die dorp is rustig en daar gaan nie veel aan nie. Voorstel is dat 'n mens die dorp kan gebruik vir 'n oornagbestemming as jy 'n ver pad moontlik ry of so. Geen probleme ervaar nie, alles was rustig en onder beheer."

Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

Inyoni Rock Cabanas 7

"Ons gesin het dit baie geniet, daar is genoeg om die tieners en die kleuters besig te hou maar die strand is nie stampvol nie. Die strand en strate is baie skoon en netjies!"

Ladysmith, KwaZulu-Natal

Bullers Rest Lodge

"Sal waarskynlik as oornagplek besoek word (nie noodwendig langer). Baie in die omgewing wat betref die "battlefields" en natuurlik baie lekker naby die "berg resorts" of op pad daarna."

Noordelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

Montusi Self-Catering Cottages

"Plenty to do for the adventure seeker in the surrounding resorts and a multitude of walking trials if you are up to it."

Salt Rock, KwaZulu-Natal

Salt Break Apartment

"'n Absolute gunsteling met so baie om te doen en 'n heerlike atmosfeer. Lieflike winkels, restaurante en dan natuurlik die lekkerste see om in te swem."

Ballito, KwaZulu-Natal

Zur See

"Lekker restaurante maar die rotse op die strand maak dit moeilik om te swem."

Kingsburgh, KwaZulu-Natal

Cabanas Del Mar 78

"Kingsburgh het 'n baie klein variance van goed wat jy kan doen. Die hoofstraat is meestal eetplekke."

Ballito, KwaZulu-Natal

ByDi-C

"Ballito bly ons gunstelingbestemming in KZN! Beste vakansieplek en see-uitstappie vir ons gesin."

Umdloti, KwaZulu-Natal

Greenfire Umdloti Bed & Breakfast

"Dis 'n heerlike seedorpie en die restaurant waar ons gaan eet het, was uitstekend."

Noordelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

Ledges Retreat Guest House

"Make sure you visit Royal Natal National Park and Outlook Adventures as well as Tower of Pizza for an incredible Pizza."

Balgowan, KwaZulu-Natal

Sugarlands Cottage

"Baie mooi plek om te verken."

Nkwazi, KwaZulu-Natal

Black Rock Beach Cottage

"Maak gereed vir 'n wegbreek van stad en tegnologie!"

Margate, KwaZulu-Natal

Beau Vista no 4

"Ek sal nie van Margate se swemstrande gebruik maak nie maar die strand by Lucien en die strand by Manaba is aan te beveel. Veilig en skoon."

Pennington, KwaZulu-Natal

Selborne Golf Estate, Hotel and Spa

"Pennington en Umdoni, twee pragtige besoekpunte aan die Suidkus."

Hilton, KwaZulu-Natal

Gateside Guesthouse

"Unfortunately, I do not know the area too well, so cannot really elaborate too much, but our stay was incredible, the shops we did go to were great and the people we dealt with were super friendly."

Durban, KwaZulu-Natal

De Oude Meester Guest House

"Roads are in bad condition and traffic hectic and traffic rules are not obeyed."

St. Lucia, KwaZulu-Natal

Villa Mia 9 Self-Catering

"Tourist destination. Expensive for South Africans to enjoy the offers."

Salt Rock, KwaZulu-Natal

27 Robbins Road

"Thank you so much, Salt Rock, for hosting us."

Ballito, KwaZulu-Natal

4 Le Paradis

"Groot verskeidenheid restaurante om van te kies. Honde se "reste" op stap paadjie is nie so lekker nie!"

St. Lucia, KwaZulu-Natal

Flamboyant 17

"Very clean town. People in shops are very helpful and friendly."

Glenmore Beach, KwaZulu-Natal

On The Beach @ South Sands no 2

"Ons het voetpad ontdek van Glenmore strand tot by kinderstrand."

Blad
Blad 18 - Wys 511 tot 540
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang