Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6633 resensies.
"Kingsburgh is ook gerieflik naby die inkopiesentrums en vermaaklikhede wat Amanzimtoti aanbied."
"St. Lucia is 'n lieflike toeristedorpie wat naby aan 'n klomp besienswaardighede, soos Cape Vidal en die Eastern en Western iSimangaliso Natuurreservaat geleë is."
"Weer was lekker, maar ook onuithoubaar... was daar vir besigheid en plesier was min gedoen."
"Margate is a beautiful place. However, certain entities make the place unpleasant to visit."
"Krokodilpark baie duur en verwaarloos, al die toeriste plekke is baie duur en word nie na omgesien nie. Badkamers by strand het amper nooit water nie, is ongelukkig nie vooraf gewaarsku oor die waterprobleem nie. Spar is self ook baie duur."
"I have booked at Port Shepstone 5 times out of 7 times of holiday bookings. So, that explains it all."
"Restaurante sluit op 'n vrydagaand alreeds 9uur, so nie 'n kuier bestemming nie. Wel kan ek Alfredo's aanbeveel, dit was die enigste restaurant wat ons nog kos wou gee ná 9uur. Was baie dankbaar!"
"'n Kleine juweel van 'n dorpie vasgevang in tyd en wegggesteek vir bewaring - hoe 'n plattelandse kusdorpie behoort te lyk met al die prag en mooi van gister. Tans nog geen tieners op klein motorfietse in die strate en smouse sowel as straatverkopers in gehuggies. Taxis en leeglêers bleik onbekend te wees. Hier kan 'n mens nog asem haal in die natuurskoon!"
Vallei van 'n Duisend Heuwels, KwaZulu-Natal
Littleviews Self-catering Guest Cottage"Ons was daar vir 'n troue en kon nie vir beter akkommodasie gevra het nie. Little Views is puik."
"Warner Beach self is pragtig, maar daar is is sommige elemente op die strand wat mens versigtig laat voel. Ander dele van Amanzimtoti is erger, soveel so dat mens glad nie daar wil loop nie."
"Ek dink Mooirivier word baie onderskat. Veral deur reisigers op pad heen-en-weer na die kus."
"I would have given more stars if the businesses down there had invested in backup power. Basically shutdown/unfunctional during loadshedding. As a tourist destination, you need to be able to function during power outages and not be crippled by them."
"Beautiful, and the opportunity to have access to your own "private" beach is a true gift. Despite the low levels of water, you are able to walk around the estate and just enjoy its beauty, free-roaming animals, and the stares of monkeys are relaxing and rewarding."
"Ons was so 6 jaar gelede hier en was nogals geskok om te sien hoeveel restaurante staan nou leeg in Meer en See waar daar altyd sulke oulike plekke was. Die sypaadjies is slordig met lang gras maar dis ook so selfs in ons tuisdorp waar munisipaliteite nie meer skoon maak soos verwag word nie. Ons sal wel hier kan kom deel neem aan hengelkompetisies maar glo nie ons sal weer hier kom vakansie hou nie."
"Die vakansieganger moet weet dit is nie soos in die vroeë 80's nie, die gebied word baie swak bestuur deur die munisipaliteit en meer aandag kan daaraan geskenk word. Bv. paaie is toegegroei op plekke en die meer-area is deurtrek van die riete. Daadwerklike aksie moet geneem word om die strand-area weer oop te kry, dis al 'n gesukkel van 1985 af."
"Die strate is in 'n swak toestand en beurtkrag maak dat jy nie altyd kan doen wat jy op daardie oomblik wou nie."
"The town is not really a destination but certainly the surrounding areas are beautiful and well-worth the drive to get there."
"Potholes on all roads, out of control! Drive carefully and not at night, you would not see some of the potholes if you do."
"In vergelyking met ander dele van die Suidkus, meer Noord, is Southbroom veilig en skoon en stil (ons was daar buite seisoen). Sal dié streek definitief weer oorweeg as 'n bestemming."