Geverifieerde Resensie

KwaZulu-Natal

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6670 resensies.

Shaka's Rock, KwaZulu-Natal

Ocean Gorge Seafront Getaways

"Dit was my eerste keer in Shaka's Rock en ek het dit ten volle geniet. Dis baie stiller as in Durban en het 'n baie beter atmosfeer vir ons gehad."

Warner Beach, KwaZulu-Natal

Blue Sky Mining Bed and Breakfast

"Baie lekker strand en "tidal pool". Kan dalk meer lewensredders te sien kry."

Ballito, KwaZulu-Natal

Beach Forest Lodge

"Baie rustige kusdorp, definitief 'n plus vir hengel van die rotse af. Ideaal vir mense wat lief is vir stap en die natuur. "

Underberg, KwaZulu-Natal

Cedar Garden

"Pragtige plek so by die berge, baie om te doen."

Ballito, KwaZulu-Natal

7 Frinton on Sea

"Die heerlikste eetplekke, skoon strand, maar baie rotse."

Mooi River, KwaZulu-Natal

Sycamore Avenue Treehouses & Cottages Accommodation

"'n Mens moet die Mooi Rivier ten minste een keer in jou lewe besoek. "

Umhlanga, KwaZulu-Natal

13 The Shades

"Dit word nou te veel toegebou."

Ballito, KwaZulu-Natal

19 Tontiki

"Dit is 'n mooi en gasvrye omgewing."

Meer-en-See, KwaZulu-Natal

La-Rene

"Ons geniet dit altyd om soontoe te gaan. Dis meestal baie rustig en mense baie vriendelik. "

St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal

Forest Lodge

"Ons is vreeslik lief vir die bestemming, en het al vantevore ook hierso besoek. Daar is vreeslik baie lekker uitstappies en mens behoort hier te besoek vir ten minste 4 dae om als te ervaar."

Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

Stella Maris

"Baie mooi area, goed geleë en naby alles wat jy nodig het. Loopafstand van strand en winkels af."

Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

L'Escalier 206

"Lekker vakansieplek met pragtige strand."

La Lucia, KwaZulu-Natal

Annie's Self Catering

"Baie many die groot mall."

Howick, KwaZulu-Natal

Biggy Best Cottages

"Ons sal volgende keer langer bly om Howick te verken."

Uvongo, KwaZulu-Natal

Uvongo Sands 6

"Sal beslis weer gaan."

Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Eden Dunes 58

"Buite seisoen is dit rerig stil,en alles wat jy nodig het is baie naby die woonstel. Bekostigbare eetplekke net om die draai, en hang af hoe avontuurlustig jy is, is daar genoeg plekke en besienswaardighede as jy bereid is om 'n bietjie uit te ry."

Winterton, KwaZulu-Natal

Lilac Lodge / Purple House

"Baie lorries in die nag in die hoofstraat. "

Manaba Beach, KwaZulu-Natal

Queen Elizabeth 3

"Manaba, asook groot dele van die Suidkus, is tans deurspek met misdaad. Ek kom van Gauteng en voel onveilig in die Suidkus."

Underberg, KwaZulu-Natal

The Old Hatchery

"Baie oulike plekkie in die mooiste natuurskoon!"

Ballito, KwaZulu-Natal

Family Holiday House

"Ai, ek wens ek kon permanent woonagtig wees in Balito."

Sodwanabaai, KwaZulu-Natal

Sodwana Bay Lodge House 45

"Sodwanabaai is een van die beste vakansiedorpe wat daar is en dit is steeds baie lekker om soontoe te gaan. Sodwana Bay Lodge se restaurant en Spa kan ons aanbeveel. Restaurante buite in die dorpie is net so goed, veral The Lighthouse. Sodwanabaai sal altyd in harte wees en ons sal beslis weer besoek. Dis 'n juweel op sy eie en iets wat mens self moet ervaar om te besef hoe mooi en ongerep die omgewing is. Die toilette naby Sodwanabaai se strand en Coral Reef Beach Shop is netjies. Die ander naby die hoofstrand kan bietjie opgeknap word."

Vryheid, KwaZulu-Natal

Clouds End Bush Lodge

"Baie vriendelike omgewing."

Blad
Blad 194 - Wys 5791 tot 5820
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang