Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 6885 reviews.
St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal
Forest Lodge"My vrou het dit baie geniet en my kind het mal gegaan oor die seekoeie en krokodille."
Central Drakensberg, KwaZulu-Natal
Drakensview Self Catering"Heerlike plek om na weg te gaan van die stad se geraas!"
"Lekker rustig, maar nie te veel groot malls nie. Ideaal vir mense wat a wegbreek van besige stadslewe soek."
"Hluhluwe dorpie self het geen toerismewaarde nie, St Lucia het 'n beter infrastruktuur en winkels."
"Mooi strand vir die rustige tiepe vakansie. Inkopieplek by Zinkwazi kort aandag. "
"Baie lekker en veilige strand, solank geen groot busse, ens. daar toegelaat word nie. "
Oribi Gorge Nature Reserve, KwaZulu-Natal
Beechwood Cottage"Vir seker die beste vakansie vir 'n avonturier - so baie om te doen in die pragtige omgewing!"
"Great MTB trail at the Olde Duck. Great Super Spar in town. Although the town itself is not much to write home about but did I mention the beautiful scenery! There are a number of eateries in and around the area for all tastes and budgets. Puckertty Farm Stall has lovely homemade bread and baked goods. Best coffee is at the Olde Duck. Underberg is stunning for cycling hiking fishing, simply unwinding and taking in nature. Now I know why South Africans call SA God's country. Underberg is simply stunning."
Pongolapoort Dam, KwaZulu-Natal
The Guest House Pongola"Damwal en uikykpunt is vuil en onversorg. Verkeer in Jozini is 'n probleem. Ek het nog nie self by of naby die dam vakansie gehou nie behalwe een jagekspedisie in die Pongola Natuur reservaat wat baie goed was"
"Zimbali Estate is a peaceful place to be with good facility for kids and adults. Feels like you are connected with the nature.I had heard about Zimbali and glad got a chance to visit and experience it."
"Hou van hul besigtighede naby, hul winkels is heeltemal op standaard. Was 'n plesier om te gebruik. Ook hul besigheidsure was baie gerieflik."
St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"Sy Lucia is 'n puik bestemming. Ons sal verseker weer daarheen gaan."
Sheffield Beach, KwaZulu-Natal
Rod's View Unit 1"‘n Ongelooflike lekker plekkie! Naby aan alles en genoeg om jou besig te hou indien jy nie die strand geniet nie. Kon lekker gaan draf en stap. "