Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6513 resensies.
"Pragtige skoon strande. Selfs oor Desembertyd was dit stil en rustig in Leisure Bay."
"Die dorp is baie klein, maar ook baie skoon en netjies. Die woonwapark lyk besonders aantreklik en windbeskut met baie groot bome. Dis net agter 'n sandduin van die see af. Ongelukkig is min of geen gastehuise beskore met 'n see-uitsig weens die bos en sandduine nie."
"Was surprised how clean the beachfront (Wimpy-area) was, specifically for the year-end Christmas time."
"Great hiking, restaurants and fresh air! A little limited on other experiences which are found in other parts of the Drakensberg like chocolate tasting and candle dipping, but still a beautiful place to stay."
"Great place for a beach holiday. Variety of restaurants and clean beaches with lifeguards."
"Die beste bekostigbare vakansiebestemming. So 'n pragtige, skoon dorpie. Jy kan in die nag op jou eie gaan stap en steeds veilig voel. Lieflike klein restaurante. Soveel om te sien en te ervaar. Die bos en see bymekaar. Soveel wild om te besigtig. Pragtige natuurskoon. Cape Vidal is ook nie ver daarvandaan nie en absoluut pragtig. Ideaal om te snorkel en pragtige seelewe te sien. Dan is daar Mission Rocks wat ongelooflike mooi see-uitsig het. Absoluut die moeite werd."
"Die aanbeveling na Grumpys was 'n absolute hoogtepunt en dorp is baie skoon en netjies. Baie dankie."
"Mens kan sien Amanzimtoti was 'n baie gesogte plek in die "ou" dae. Dorp is vervalle. Alhoewel geboue oud en vervalle is, word daar darem pogings aangewend om die strand skoon te hou."
"Winterton is a nice small little town with a nice view of the Drakensberg."
"Die dorp word redelik deur beurtkrag beïnvloed, in so 'n mate dat slegs beperkte winkels oop bly (meeste restaurante maak toe, insluitend Spur) en vleis en roomysopsies is beperk."
Noordelike Drakensberge, KwaZulu-Natal
Tower of Pizza"So naby aan ander buitemuurse aktiwiteite. Maklik 'n uur se ry vir enige ander besienswaardighede in ander areas."
Noordelike Drakensberge, KwaZulu-Natal
Bellevue Berg Cottage"We love exploring this part of the Drakensberg as it is relatively close to Pretoria and has lots to offer."
"Het ons kuier by die Ngweni Railroad Brewery baie geniet. Naby genoeg aan Hluhluwe Wildtuin om die aande in Hluhluwe te spandeer."