Verified Reviews

Langebaan

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Langebaan

Rated 4.6 out of 5 based on 635 reviews.

Mykonos, Langebaan

Raaswater

"Lekker geriewe. Hou baie van Mykonos."

Mykonos, Langebaan

Raaswater

"Mykonos is seker van die beste vakansie opsies langs die Weskus en bied iets vir die hele gesien."

Langebaan

See @ Sea

"Lovely place would definitely come back next year."

Langebaan

Seeduiker

"Wees net versigtig, daar is by my motor ingebreek."

Calypso Beach, Langebaan

Sea Diamond

"Lekker sentraal geleë en sekuriteit is uitstekend. Pragtige area."

Langebaan

See @ Sea

"Langebaan is a true gem to be discovered. Beautiful and peaceful. Definitely one of our family vacation spots for future!"

Longacres Country Estate, Langebaan

Long Acres Bahamas Accommodation

"Goed geleë. Lekker vir 'n wegbreek uit die stad. "

Langebaan

Lagoonside @ 77

"Sal die plek beslis aanbeveel."

Langebaan

Catalina Cottage

"Langebaan is a great get away from Cape Town. The wind is perfect for kite and wind surfing. The shops and restaurants are lovely and worth visiting. A holiday destination, you won't get tired of."

Langebaan

Catalina Cottage

"Plekke en baie dinge in en om Langebaan om te doen en te geniet."

Myburgh Park, Langebaan

Accommodation Unwind

"Uitstekend. Baie veilig. Na aan toeriste-aantreklikhede."

Langebaan

See @ Sea

"Love Langebaan!"

Mykonos, Langebaan

The Lighthouse

"It's a really a stunning place too be when you are on holiday."

Myburgh Park, Langebaan

Accommodation Unwind

"Very beautiful and peaceful area. Excellent breakaway destination to relax a bit. Not too far from the shops and restaurants."

Longacres Country Estate, Langebaan

Long Acres Bahamas Accommodation

"We would definitely be going back again when we get a chance. Awesome place, neat and clean and so close to all amenities."

Longacres Country Estate, Langebaan

Camelot Cottages

"Dit is 'n heerlike plek en ons was geseënd met die veldblomme wat nog geblom het."

Langebaan

Lagoonside @ 77

"Goeie ligging."

Myburgh Park, Langebaan

Marianne's Self-Catering Flat

"Baie mooi area en naby aan die Weskus Nasionale Park waar ons 'n magdom van blomme net duskant die hek gesien het!"

Langebaan

4Winde

"Beautiful and friendly."

Myburgh Park, Langebaan

Marianne's Self-Catering Flat

"Ons het Mariaan in kennis gestel dat die beddens in die tweede kamer baie sagte matrasse gehad het en ook dat in 1 'n duik was, wat sleg kan wees vir sommige mense wat probleme het met hulle rug, soos my ma. Ek hoop dat daai terugvoering van waarde vir haar is vir die toekoms."

Langebaan

4Winde

"Pragtig skoon met al die nodige fasiliteite. Ons het ook veilig gevoel."

Langebaan

Croeso Guest House

"There is not much to do, which is great. Holidays should be about doing less."

Langebaan

The Pelican

"Langebaan is a nice place for visiting."

Langebaan

Croeso Guest House

"Langebaan as dorp vertoon baie netjies en skoon. Daar kan egter meer gedoen word om alle strate duidelik van straatname te voorsien. Ons moes 'n paar keer navraag doen omtrent die roete wat ons moes volg om by ons bestemming te kom. Aangesien ek hardhorend is, maak ek nie van GPS gebruik nie, en moet ek basies my instink volg om ons bestemming te kon kry."

Page
Page 14 - Showing 391 to 420

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers