Geverifieerde Resensie
Langebaan
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Langebaan bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 601 resensies.
"Raak minder aantreklik soos tyd aanstap, vanweë oorbevolking en digtheid van behuising. Die intieme kusdorp-gevoel is finaal weg. "
Longacres Country Landgoed, Langebaan
Long Acres Bahamas Accommodation"Good area with huge potential for further development, expansion and some up-market/high-end amenities and facilities."
"Skoon omgewing. Mooi hoofstraat met verkeersirkels in hoofstraat wat goeie verkeersvloei tot gevolg het. Die meeste winkels kan aan jou behoeftes voorsien. Veilig om in strate te stap. 'n Goeie restaurant. Die naby geleë Club Mykonos met sy fasiliteite maak dat die toeris nie nodig het om langafstande te reis vir vermaaklikheid nie."
Longacres Country Landgoed, Langebaan
Long Acres Bahamas Accommodation"Dis rustig, stil en ideaal vir mense wat wil wegkom van die lawaai."
"Beautiful beaches and all the amenities to make any vacation totally relaxing. "
Longacres Country Landgoed, Langebaan
Camelot Cottages"Dis pragtig, veral omdat ons in die begin van lente daar was. Die rustigheid was wat ons nodig gehad het."
Longacres Country Landgoed, Langebaan
The Stables Cottages"Perhaps up grade on TV as well as DStv channels."
"Nice beach, try the local brewery, we enjoyed it. Club Mykonos provides Casino entertainment. Some good restaurants in the area."