Geverifieerde Resensie
Langebaan
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Langebaan bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 635 resensies.
"Langebaan is a very charming destination. The turquoise sea water makes you feel like you have traveled to another country. Beaches are very clean and water is warm."
"Ons het wel by Langebaan gebly, maar vir 'n week lank deur die hele Weskus getoer. Langebaan was dus vir ons heerlik sentraal om elke dag die Weskus in 'n ander rigting te gaan verken."
"Lekker plekkies en restaurante om te besoek. Selfs die omliggende dorpies soos Jacobsbaai en Saldanha is naby."
"Wine tasting, game drives, beautiful beaches and Mykonos just down the road - will definately come again."
"Dit is ’n sentrale en netjiese afklimplek. Vandaar is alle kleiner besienswaardighede en dorpies noord en suid, dagreises vêr."
"Pragtige uitsig, ongelooflike gasvrye atmosfeer, pragtige strand en natuurlik RocXiBeach en baie ander vakansiegees vir wegbreek-ontspanning. "