Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Langebaan

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Langebaan bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1235 resensies.

Langebaan

Catalina Cottage

"Beautiful town. Clean. Friendly restaurants. Spar shop. Quiet. Relaxing."

Langebaan

Catalina Cottage

"Lovely area."

Langebaan

Semoerseplek

"We love Langebaan!"

Langebaan

@ Skiathos24

"We love Langebaan!"

Langebaan

Musselpot

"Baie rustige dorp of plek, vriendelike mense en mooi omgewing, netjies se dorp."

Langebaan

Seeduiker

"Pragtige plek, bietjie wondering, maar die mense is baie vriendelik en gasvry."

Langebaan

Fynbos Single Stay

"Juweel van die Weskus. Pragtige dorpie."

Langebaan

Paraiso Del Cabo Guesthouse

"Langebaan is dreamy, with endless white sand beaches, friendly locals, Checkers 6060 only a phone call away, and many wonderful eateries. Highly recommended for honeymoons."

Langebaan

Crystal Lagoon Lodge

"'n Besoek aan SANParke se WesKus Nasionale Park is die moeite werd. Wonderlike natuurtonele en gee jou 'n goeie idee van die strandmeer."

Langebaan

Three Feathers Cottages

"Langebaan is 'n great wegbreek dorp waar mens kan kop skoonmaak, vergeet van al die dinge wat jou jaag en net die mooi omgewing waardeer."

Langebaan

Tortoise Rest

"Altyd 'n vreugde om in daardie deel van die Weskus te kuier."

Langebaan

Crystal Lagoon Lodge

"Mooi natuurskoon, rustig en ontspannend om daar oor te bly."

Langebaan

Laguna Rest

"A very popular holiday destination with lots to do and see for adults as well as children, it is centrally located within easy reach of other west coast towns."

Langebaan

Lagoonside @ 77

"'n Dorp wat alles bied wat nodig is vir 'n wegbreek."

Langebaan

@ Skiathos24

"Pragtige, rustige plekke."

Langebaan

Sunset 26

"Langebaan is eenvoudig net 'n lekker plek om te kuier en daar is baie te sien ."

Langebaan

Sandpiper 15

"Lekker restaurante en baie besienswaardighede."

Langebaan

7-on-ZEUS The Loft & The Studio

"Ons het nie regtig Langebaan besoek nie, maar Mykonos en Paradise Beach is fantasties!"

Langebaan

Prawn Lagoon

"It's always 1 of the best places to go for holidays."

Langebaan

The Nook

"Ek is tevrede met alles en geniet die Weskus."

Langebaan

38 @ Nivica

"Lieflike vakansiebestemming."

Langebaan

Makarios B&B

"Baie om te verken."

Langebaan

Red Bishop

"Gerieflik, alles by mekaar, vriendelike omgewing."

Langebaan

Goin' Coastal

"Lekker plek. Baie plekke om te sien om Langebaan."

Langebaan

Fairway 2

"Ek ken Langebaan goed, het elf jaar daar gewoon. Dit is net die wind wat pla."

Langebaan

Prawn Lagoon

"A beautiful destination with awesome people."

Langebaan

17 on Sleigh

"Amazing place."

Langebaan

Raaswater

"Onbeskryflike plek om heen te gaan, ontspan en die atmosfeer te geniet."

Blad
Blad 5 - Wys 121 tot 150
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem