Resensies van Langebaan

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Langebaan bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.63 uit 5 gekry volgens 903 resensies.
. - 17th May 2019
staying in Calypso Beach, Langebaan
Wonderlike area en perfek vir ‘n paartjie en/of familie.
. - 12th May 2019
staying in Langebaan
Redelik goed. Weste son pla effens.
. - 7th May 2019
staying in Langebaan
Langebaan is 'n baie mooi dorp met alles wat jy nodig het om jou vakansie in die Weskus onvergeetlik te maak.
. - 6th May 2019
staying in Langebaan
Gewilde vakansiedorp.
. - 5th May 2019
staying in Langebaan
Lekker vakansieplaas.
. - 2nd May 2019
staying in Langebaan
The people in Langebaan is very friendly, we felt very at home. Shops is on your doorstep.
. - 2nd May 2019
staying in Myburgh Park, Langebaan
Die plek is baie skoon, netjies en rustig.
. - 2nd May 2019
staying in Langebaan
Peaceful and beautiful scenery.
. - 1st May 2019
staying in Langebaan
Fantastiese vakansiedorpie.
. - 30th April 2019
staying in Langebaan
Kokomos is ons go-to restaurant in Langebaan. Heerlike kos, fantastiese diens en lekker strand voor die restaurant vir die kinders om te speel.
. - 29th April 2019
staying in Langebaan
Langebaan is 'n wonderlike plek en ons sal weer kom.
. - 29th April 2019
staying in Langebaan
Perfect area for surfers, kiters, families with kids etc.
. - 24th April 2019
staying in Myburgh Park, Langebaan
Pragtige area. Net ver genoeg van die strand om dit rustig te maak. Maar net om die draai as jy strand toe wil gaan.
. - 24th April 2019
staying in Langebaan
Dis baie jammer dat mens nie Langebaan se mooi vanaf die pad of ingang in die dorp mooi besef nie. Die eerste 2 kere wat ek daar was, het ek gewonder waaroor die bohaai gaan, totdat ons per toeval een dag by Boesmanlandplaaskombuis opgeëindig het en daar eers gesien het waar die mooi regtig lê. En dit was net die begin. Van daar af, is daar geen keer. Ek sal nie met myself kan saamleef as en nie ten minste 1 keer per jaar hierdie dorpie besoek vir 'n lekker lang verblyf nie. 'n Versteekte diamant!
. - 23rd April 2019
staying in Langebaan
Always liked Langebaan as a holiday destination as there is so many events, restaurants and social activities for all ages of the family.
. - 17th April 2019
staying in Langebaan
Baie mooi Weskusdorpie. Almal is baie vriendelik. Baie eetplekke om van te kies.
. - 16th April 2019
staying in Langebaan
Baie baie rustige omgewing en die veiligheid op hoogste standard. Al die plekkies is so naby selfs die mall is net 10 min weg.
. - 15th April 2019
staying in Langebaan
Die rustigheid van die plek is besonders.
. - 9th April 2019
staying in Langebaan
Een van die mooiste areas in ons land. Woorde kan nie die Langebaan Lagoon en die Weskus Nasionalepark beskryf nie.
. - 8th April 2019
staying in Langebaan
Heerlik.
. - 7th April 2019
staying in Langebaan
Great place to visit, got all you need for a great holiday.
. - 5th April 2019
staying in Langebaan
Beautiful place, warm welcome from people.
. - 2nd April 2019
staying in Calypso Beach, Langebaan
Pragtige plek en baie veilig.
. - 1st April 2019
staying in Langebaan
Al wat ek kan sê is dat Langebaan is een van ons land se juwele.
. - 1st April 2019
staying in Langebaan
First time in Langebaan was brilliant. I would definitely go back during winter.
. - 1st April 2019
staying in Langebaan
Lovely place to be on holiday, a lot to do and explore.
. - 1st April 2019
staying in Myburgh Park, Langebaan
Baie goeie area. Stil, veiligheidsbewus en regtig 'n plesier om daar te kon wees. Definitief 'n plek om weer te besoek.
. - 1st April 2019
staying in Langebaan
Rustige kusdorpie. Naby winkels. Strand ongerep en natuurskoon pragtig.
. - 1st April 2019
staying in Langebaan
Amazing place.
. - 30th March 2019
staying in Langebaan
We felt very safe. Langebaan is the place to be if you are looking for a relaxing and quiet holiday.
. - 26th March 2019
staying in Langebaan
Pragtige plek.
. - 26th March 2019
staying in Langebaan
Clean and friendly place.
. - 25th March 2019
staying in Myburgh Park, Langebaan
Baie veilige en skoon omgewing.
. - 25th March 2019
staying in Langebaan
The sea, lagoon, wind sports, nice eateries and the upgraded roads make Langebaan one of the nicest places to visit.
. - 25th March 2019
staying in Langebaan
Do not have access to restaurants or pubs on the marina after 22:00.
. - 20th March 2019
staying in Langebaan
People are really friendly and the place is beautiful. Lovely for wind surfing at the lagoon.
. - 19th March 2019
staying in Langebaan
Langebaan het 'n rustige atmosfeer, alhoewel dit naby alle geriewe is.
. - 18th March 2019
staying in Langebaan
Dis 'n sprokiesverhaal plek wat geen mens sal kan beskryf as hy of sy self nie dit beleef het nie.
. - 12th March 2019
staying in Langebaan
Ideaal vir strandlopers.
. - 12th March 2019
staying in Langebaan
Langebaan is die beste.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]