Geverifieerde Resensie
Limpopo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Limpopo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2282 resensies.
"Pragtige natuurskoon. Die Stoep is so rustig en aangenaam dat dit self gevoel het soos vakansie!"
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Wharthog Corner Leeupoort"It is best to take all the food you need with, as the shop is very sparse and it's quite a drive to either Thabazimbi or Bela Bela if the shop doesn't have what you need. The walking/cycling is excellent. A great place to get away from city life and relax. "
"Ellisras is 'n bosveldjuweel en verdien meer toerisme en meer blootstelling."
"Ek dink persoonlik Mookgopong is 'n pragtige plek wat 'n bietjie meer besoek kan word."
"Ken dit nie rêrig nie. Weet Klein Kariba is 'n uitstekende wegbreek bestemming vir almal. "
"Het die oggend vroeg die leeupark se leeus hoor brul. Die wildtuin voel dan sommer nader!"
"Hierdie plek is vir my en my kêrel 'n ongelooflike plek, veral omdat ons lief is vir die natuur! Dit is een van ons gunstelingeplekke al vir baie lank, aangesien ons van Polokwane is, was dit nog altyd ons wegbreekplek om asem te skep!"
"Good walks next to hotel, great 4 day hiking trail, good birding and not too far from Joburg / Kruger Oark."
"A gorgeous part of the country. For interested birders, awesome well-priced accommodation."
"As jy nie 'n bos- of natuurliefhebber is nie, is daar baie min om te sien en doen as ander plekke. Tog is die lekker om sommer net om 'n vuurtjie te sit en ontspan en dit met die goeie hout wat jy net daar kry."
"Baie rustige en stil plekkie, vriendelike mense en alles is bekostigbaar en tuisgemaak. Lekker plek Naboomspruit!"
"Resorts are generally closer to towns making it easier to shop for groceries and to access restaurants."