Verified Reviews
Limpopo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Limpopo
Rated 4.3 out of 5 based on 2290 reviews.
"Ons het Saterdagoggend ontbyt gaan eet by Die Koffiekan. 'n Baie aangename plek om te ontspan."
Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo
Mabalingwe Itaga 619"Ons het maar min wild gesien, en baie min voëls, maar ek dink dit is normaal vir die tyd van die jaar wanneer die bome nog nie vrugte het nie."
"Pragtige natuurskoon. Die Stoep is so rustig en aangenaam dat dit self gevoel het soos vakansie!"
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Wharthog Corner Leeupoort"It is best to take all the food you need with, as the shop is very sparse and it's quite a drive to either Thabazimbi or Bela Bela if the shop doesn't have what you need. The walking/cycling is excellent. A great place to get away from city life and relax. "
"Ellisras is 'n bosveldjuweel en verdien meer toerisme en meer blootstelling."
"Ek dink persoonlik Mookgopong is 'n pragtige plek wat 'n bietjie meer besoek kan word."
"Ken dit nie rêrig nie. Weet Klein Kariba is 'n uitstekende wegbreek bestemming vir almal. "
"Het die oggend vroeg die leeupark se leeus hoor brul. Die wildtuin voel dan sommer nader!"
"Hierdie plek is vir my en my kêrel 'n ongelooflike plek, veral omdat ons lief is vir die natuur! Dit is een van ons gunstelingeplekke al vir baie lank, aangesien ons van Polokwane is, was dit nog altyd ons wegbreekplek om asem te skep!"
"Good walks next to hotel, great 4 day hiking trail, good birding and not too far from Joburg / Kruger Oark."
"A gorgeous part of the country. For interested birders, awesome well-priced accommodation."
"As jy nie 'n bos- of natuurliefhebber is nie, is daar baie min om te sien en doen as ander plekke. Tog is die lekker om sommer net om 'n vuurtjie te sit en ontspan en dit met die goeie hout wat jy net daar kry."