Verified Reviews

Maloti Route

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Maloti Route

Rated 4.6 out of 5 based on 3646 reviews.

Clarens, Maloti Route

Views

"'n Rustige dorpie met die mooiste "sandstone" berge."

Clarens, Maloti Route

Hannic's Retreat

"Ons is lief vir Clarens, en sal altyd teruggaan."

Clarens, Maloti Route

Rosewood Corner

"Die berge gee mens weer moed vir die stadslewe."

Clarens, Maloti Route

One The Mews

"Rustig, kort net 'n goeie, skoon Spar of aankoopwinkel."

Clarens, Maloti Route

Clarens on Collett

"Lieflike staproetes in die berge en oulike winkels en restaurante. 'n Baie lekker plek vir 'n familie-vakansie."

Clarens, Maloti Route

Amani Guest House

"Mooiste dorpie. Heerlik geëet en gedrink."

Clarens, Maloti Route

Pond End Villa

"Wees voorbereid dat dit baie besig is oor naweke."

Clarens, Maloti Route

Knock Out View

"Pragtige plekkie, die skoonste lug wat 'n mens inasem, dis asemrowend."

Clarens, Maloti Route

Bella Vista

"Such a lovely town with so much to explore. Definitely worth more than one visit."

Clarens, Maloti Route

Hannic's Retreat

"Daar is veranderinge wat plaasgevind het as gevolg van Covid, maar nog steeds lekker om daar te gaan rus. Lekker kuierplekke saam met vriende."

Clarens, Maloti Route

Clarens Cottage

"Lovely relaxing long weekend enjoying the delights of Clarens. Already recommended to family and friends."

Clarens, Maloti Route

Little Lammas

"One of my favourite destinations."

Clarens, Maloti Route

Bikiberg

"Wens dit het gesneeu, maar die koue was verfrissend en oorgenoeg restaurante om heerlik te sit en kuier!"

Clarens, Maloti Route

Aspen Guest House

"Pragtige dorpie met genoeg eetplekke en mense in Clarens is baie lieflike mense."

Clarens, Maloti Route

Rooiberg View Clarens

"Oulike winkeltjies en eetplekke. Geen kettingwinkels nie. Ons kuier winter en somer lekker op Clarens."

Clarens, Maloti Route

414 Rose Cottage

"Always a lovely getaway."

Clarens, Maloti Route

Rabbits Den

"Stunning vakansie!"

Clarens, Maloti Route

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House

"A quaint little town filled with shops selling a variety of artisan products. Great atmosphere with people walking and talking all around the square. Picturesque walking routes varying in length and difficulty. There are multiple outdoor activities in the surrounding areas. Truly worth the visit and if you enjoy outdoor activities - plan to stay longer than a weekend!"

Fouriesburg, Maloti Route

Goedgeleë

"'n Wonderlike klein, rustige dorpie met heerlike eetplekke en baie om te sien en te doen in die omgewing. Ons sal vir seker weer 'n besoek hierheen aflê."

Fouriesburg, Maloti Route

Cherry House

"Cute, small town filled with friendly and welcoming folk. Made you feel like you were in a different country. Also just a quick scenic drive away from Clarens."

Clarens, Maloti Route

Gayle's Place

"Altyd lekker vir ons om in Clarens te gaan wegbreek!"

Clarens, Maloti Route

Titanic View - Place of Peace

"Net baie besig oor langnaweke!"

Clarens, Maloti Route

Rosewood Corner

"Die bergreekse om die dorp maak dit asemrowend mooi. ’n Baie besonderse dorpie met baie potensiaal."

Clarens, Maloti Route

278 on Main

"Ons gunsteling naweek-wegbreekbestemming!"

Fouriesburg, Maloti Route

Camelroc Guest Farm

"Fouriesburg is ’n lekker bestemming. Baie om te doen."

Clarens, Maloti Route

Rosewood Corner

"Ons is baie lief vir Clarens. Die was ons derde keer en ons sal beslis weer daar gaan kuier."

Clarens, Maloti Route

Meander Stay

"Ag dis net 'n wonderlike klein dorpie, wat uit sy nate bars - propvol liefde, vriendelikheid, die oulikste winkels en die lekkerste eetplekke. Ek dink wel hulle gaan iewers karre moet begin weerhou om in die dorp te kom, anders raak dit ongelooflik vol en gevaarlik vir al die voetgangers. Die dorpie is vreeslik klein en kan binne 10min van die een tot die anderkant deurgestap word."

Page
Page 43 - Showing 1261 to 1290
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers