Verified Reviews

Maloti Route

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Maloti Route

Rated 4.6 out of 5 based on 3699 reviews.

Clarens, Maloti Route

Views

"Idillies, magies en prentjiemooi!"

Clarens, Maloti Route

Views

"Eerste besoek aan Clarens, was verbaas oor die baie toeriste-aantreklikhede - die paaie in die dorp het egter dieselfde siekte as in die res van ons pragtige land, hulle het net te veel gate!"

Clarens, Maloti Route

By the Way Gastehuis

"Was effens teleurgesteld weet nie regtig waaroor die hype gaan nie, ja daar is baie interessante winkeltjies maar dit is ook al. Hulle kan ook hulle ure verleng oor 'n naweek. "

Clarens, Maloti Route

Die Kruik

"A destination for all."

Fouriesburg, Maloti Route

Uitzicht Game Lodge

"Fouriesburg is maar 'n klein plekkie met min te sien en doen. "

Clarens, Maloti Route

Clarens Grand Villa

"Lekker rustige area met pragtige natuurtonele en heelwat om te doen in en om die dorp."

Clarens, Maloti Route

Villa Vista Bonita 63

"Het die Bierfees bygewoon. Baie goeie ondervinding met alles wat goed gereël is. Welgedaan aan almal wat deelgeneem het en aan die organiseerders. Ons het dit almal baie geniet."

Clarens, Maloti Route

Amber Selfsorg

"Absolutely spectacular part of South Africa."

Clarens, Maloti Route

Cottage Pie

"Mal oor die dorp. Ons is gereelde besoekers en Clarens en sy mense stel nooit teleur nie!"

Clarens, Maloti Route

414 Rose Cottage

"Dis waar ek wil bly!"

Clarens, Maloti Route

Elsewhere

"Beautiful quaint town. Lots to experience and see!"

Clarens, Maloti Route

Thaba Lapeng Mountain Escape

"Clarens is nice, much like Parys - but what you would come to expect from the usual quaint town tourist traps - but Clarens is blessed with to be surrounded by breathtaking mountains and the Golden Gate Highlands National Park is nearby, and this makes Clarens something really special. The hikes in the area and the natural resources on offer make Clarens unique and well worth the trip! "

Clarens, Maloti Route

V'Kansi Khaya

"Beslis die moeite werd om te besoek. Die natuur is asemrowend mooi."

Rosendal, Maloti Route

Meerkat Manor

"Rosendal is 'n wonderlike plek met rustigheid vir 'n goeie wegbreek. Ons loop in die strate, kyk na al die huise en plekke en geniet net die dorp."

Clarens, Maloti Route

Zwartmodder

"Baie lekker gebly en die diens was puik."

Clarens, Maloti Route

Mystic Mountain Cottage

"Wonderlike kunswerke te koop."

Clarens, Maloti Route

Rooiberg View Clarens

"Baie besig het rustiger verwag, maar dit baie geniet. "

Clarens, Maloti Route

2 The Mews

"Just love Clarens. Wonderful hiking trails, most pet friendly people, great for shopping for something different. We will definitely be back soon!"

Clarens, Maloti Route

Rooiland

"Pragtig, sal meer gereeld wil besoek. Daar is so baie dinge om te doen naweek is te min tyd. Parkrun was die beste, so mooi omgewing en die persone wat dit hanteer die beste. "

Clarens, Maloti Route

Views

"Plenty shops to buy variety of goods, plenty of eating places yet within two minutes you can be surrounded by silence."

Clarens, Maloti Route

Mountain Villa 238

"Heerlike vakansie-atmosfeer, met iets om te doen, sien en eet vir enige smaak of voorkeur!"

Clarens, Maloti Route

Villa 176 @ Clarens

"Dit verander nie veel nie, as jy een maal daar was bly dit dieselfde. "

Clarens, Maloti Route

Ash River Lodge B&B

"Definitief die moeite werd om deur die Golden Gate Nasionale Park te ry."

Maloti Route

The Cottage @ Umpukane

"Baie mooi roete, maar die R26 is ongelukkig op plekke nie goed nie."

Clarens, Maloti Route

V'Kansi Khaya

"'n Pragtige, skoon, groen en prentjiemooi dorpie en omgewing, wat baie aktiwiteite bied, asook unieke koopervarings en fantastiese restaurante."

Clarens, Maloti Route

Habitat

"Such a bustling but unspoiled gem!"

Page
Page 63 - Showing 1861 to 1890
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers