Verified Reviews
Maloti Route, South Africa
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Maloti Route, South Africa
Rated 4.6 out of 5 based on 3628 reviews.
Clarens, Maloti Route, South Africa
Gypsy Guest House Clarens"Will be enjoyed if a relaxed destination is required."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Arundel Studios"Die boesmantekeninge by Schaapplaats is 'n moet!"
Clarens, Maloti Route, South Africa
Red Mountain House"Lots of curiosities, good beer and good food."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Old Mill Drift Guest Farm"Fantastiese toeristebestemming, sal definitief weer Clarens en Old Mill Drift gaan besoek."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Woodlands Retreat Private Property"Heeltemal overrated wat die dorpie betref. Die winkeltjies is niks besonders nie en buitensporig duur. Die omgewing en natuurskoon is egter fantasties."
Clarens, Maloti Route, South Africa
V'Kansi Khaya"Pragtige dorpie, sal beslis weer wil besoek, maar vir langer periode. Supermarkfasiliteite is beperk en duur. Ons besoek was oor die Oujaar- Nuwejaar-periode en die dorp was tjok-en-blok vol bespreek en besig, maar algemene netheid van geboue en strate kort beslis aandag om sy status van Dorp van die Jaar gestand te doen."
Ladybrand, Maloti Route, South Africa
Artist's Cottage"Die munisipaliteit kan meer doen om die slaggate in die paaie te herstel."
Clarens, Maloti Route, South Africa
La Bri"Dit is sommer net lekker om in 'n eg Suid-Afrikaanse dorpie te kan kuier. Rus en vrede vir jou siel. "
Fouriesburg, Maloti Route, South Africa
Goedgeleë"Fouriesburg was 'n gerieflike basis om vanaf Lesotho te verken en die dorp sal my beslis weer sien. Ons het gaan stap deur die dorp en die inwoners het sonder uitsondering baie vriendelik gegroet."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Rebecca's Cottage"Clarens is n pragtige, klein dorpie met wonderlike mense. Laat mens dadelik tuis voel. Soveel om te doen, veral as jy hou van die natuur. "
Clarens, Maloti Route, South Africa
Fairview Cottages"Pragtige, ongerepte dorpie met wonderlike natuurskoon en baie besienswaardighede. Baie vriendelike gasvryheid waar jy kom. "
Clocolan, Maloti Route, South Africa
Makoadi Guesthouse"Regte mense wat omgee! Kan definitief die gholfklub aanbeveel. Lekker kos en Mabel is so goed met die kinders."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Fairview Cottages"Lieflike, ongerepte dorpie met alles wat jy nodig het om gerieflik en rustig te kuier. Ongerepte natuur en baie plekke te besigtig sommer naby. "
Clarens, Maloti Route, South Africa
Mountain Villa 238"Everyone should try it, planning on making it an annual activity."
Clarens, Maloti Route, South Africa
Willow Manor Akkommodasie"Clean, safe, accommodating with a nice picturesque view."
Fouriesburg, Maloti Route, South Africa
Boulders Lodge"Oulike dorpie met 'n paar heerlike eetplekke. "
Clarens, Maloti Route, South Africa
Gypsy Guest House Clarens"Clean and neat. Lots of shops and places to dine."